More almal.
Hoop iemand kan my help asseblief met herlaai data vir my howa.308 22duim standaardloop.
Lapua doppe
Cci 200 primers
Hornady SST150grain
Hornady 165gr btsp
My S335 kruit is op en soek raad vir die nuwe oorsee se kruite voorstelle en ladings
Dankie
Howa .308 22duim loop herlaai data asb
-
Christoff7#
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb
N540, N140, Varget, Norma 203B, Riflex RFL, CFE223
Daar is nou stafie en balletjie keuses. Laat weet wat jy kan kry. Gaan loer ook op Hodgon, Alliant, Norma en Vihtavuori se webtuistes.
Daar is nou stafie en balletjie keuses. Laat weet wat jy kan kry. Gaan loer ook op Hodgon, Alliant, Norma en Vihtavuori se webtuistes.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Christoff7#
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Fri Jul 06, 2018 7:34 am
Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb
Ek het VV N140 gekry. Moet nou net node spoed kry vir hom.
VV se webtuiste se TPL moet 69.4 wees vir SST.
Sal probeer en kyk
VV se webtuiste se TPL moet 69.4 wees vir SST.
Sal probeer en kyk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Howa .308 22duim loop herlaai data asb
Jy moet die maksimum TPL verkry van die SST koeël in JOU GEWEER. 'n Veilige manier is dan om die lengte met 1mm te verminder. As dit in jou magasyn pas dan toets jy dit met die beginlading soos deur VV aanbeveel. Met lading en spoed kan jy dan begin opwaarts laai, of inkrementeel of met hulp vanaf Quick Load.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

