Page 1 of 1

Inloopkluis

Posted: Thu Apr 07, 2022 10:52 am
by herman.bonsma
Ek bou ‘n klein inloopkluis in die hoek van my motorhuis, eie gebruik - die dak van daardie gedeelte van die motorhuis gaan konkrete wees. Ek aanvaar die spec. sal kategorie 1 wees - waar kry ek die regulasies rakende die vereistes waaraan die kluis & deur moet voldoen.
Ek is dan ook in die mark vir ‘n 2de handse kluisdeur wat aan die spec. sal voldoen. Dankie by voorbaat. Image


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Inloopkluis

Posted: Thu Apr 07, 2022 12:05 pm
by Marula

Re: Inloopkluis

Posted: Thu Apr 07, 2022 12:10 pm
by J le Roux
Kyk na Gawie se post, hy het die die SABS/SANS standaard in pdf geplaas.

viewtopic.php?f=1&t=72836&p=779107&hili ... es#p779107

Re: Inloopkluis

Posted: Thu Apr 07, 2022 4:32 pm
by herman.bonsma
Dankie vir die hulp!


Sent from my iPhone using Tapatalk