Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek bou ‘n klein inloopkluis in die hoek van my motorhuis, eie gebruik - die dak van daardie gedeelte van die motorhuis gaan konkrete wees. Ek aanvaar die spec. sal kategorie 1 wees - waar kry ek die regulasies rakende die vereistes waaraan die kluis & deur moet voldoen.
Ek is dan ook in die mark vir ‘n 2de handse kluisdeur wat aan die spec. sal voldoen. Dankie by voorbaat.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.