Watse Hodgedon kruit vir 243 AI?
-
Breinie
- Newbie

- Posts: 43
- Joined: Wed Jan 14, 2015 8:42 pm
Watse Hodgedon kruit vir 243 AI?
Watse dryfmiddel van Hodgdon kan ek gebruik vir my 243 AI? Of ander alternatiewe?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Watse Hodgedon kruit vir 243 AI?
Alles gaan afhang van jou roer se twist en looplengte. Maw watter punt jy gaan/wil/kan skiet.
viewtopic.php?f=75&t=79089
Met n vleisie...
viewtopic.php?f=75&t=79089
Met n vleisie...