Enkel of magesyn?
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Enkel of magesyn?
Menere, ek het raad nodig? My opsies is as volg. Ek het n RSA 22-250 enkelskoot. Moet ek die aksie laat verander vir n magesyn of moet ek 'n ander wapen kry? Enige raad sal help!
Kalahari groete!
Kalahari groete!
Last edited by KSV on Wed Dec 30, 2009 8:03 am, edited 1 time in total.
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Enkel of magesyn?
KSV
Jy sal verseker nie met daai aksie regkom met jakkals skiet nie. Stuur die aksie vir my ek sal hom replace met n ander magesyn aksie
Nee wat stuur hom vir Paul Notnagel en hy verander hom vir jou na n magesyn aksie toe. Dis n baie goeie aksie daai so hou wat jy het ou maat.
Groete
Tomma

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Enkel of magesyn?
Tomma
Mooi loop
Francois
PS Onthou om my jou adres te stuur.
Nou toe nou, da leer jy my weer iets, ek het twee sulke aksies, wat kos die magasynkas se insittery??.......Paul Notnagel en hy verander hom vir jou na n magesyn aksie toe.............
Mooi loop
Francois
PS Onthou om my jou adres te stuur.
- Tomcat
- Sr. Member

- Posts: 266
- Joined: Fri Dec 19, 2008 11:48 am
Re: Enkel of magesyn?
Francois
Rondom R2000 vir alles. Oopsny, magasyn kas, magesyn plaat ens
Groete
Rondom R2000 vir alles. Oopsny, magasyn kas, magesyn plaat ens
Groete
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Enkel of magesyn?
Tomma,
You which!
Manne net 'n ander vraag. Sal dit die moeite werd wees om jou aksie te laat verander? Kyk ek wil bitter graag die geweer 'n magesyn insit, maar nou hoekom krap aan iets wat nie stukkend is nie.
Francois,
Een van daai aksies in die mark? Jy kan mos nou nie altwee gebruik nie, of weet julle nie van een met magesyn wat in die mark is nie?
Groete
Hein
You which!
Manne net 'n ander vraag. Sal dit die moeite werd wees om jou aksie te laat verander? Kyk ek wil bitter graag die geweer 'n magesyn insit, maar nou hoekom krap aan iets wat nie stukkend is nie.
Francois,
Een van daai aksies in die mark? Jy kan mos nou nie altwee gebruik nie, of weet julle nie van een met magesyn wat in die mark is nie?
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Enkel of magesyn?
Hein
Nee man, sorry, ek glo ook soos ou Tomma, HOU WAT JY HET.
Ek is al geruime tyd op soek na n RSA met magasyn, ma die manne wat het klou vir n vale.
Tomma
Gee bietjie n kontak no van n gunsmith wat die magasynkas kan insit.
Mooi loop
Francois
Nee man, sorry, ek glo ook soos ou Tomma, HOU WAT JY HET.
Ek is al geruime tyd op soek na n RSA met magasyn, ma die manne wat het klou vir n vale.
Tomma
Gee bietjie n kontak no van n gunsmith wat die magasynkas kan insit.
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Enkel of magesyn?
Francois,
Het gister vir Paul probeer bel. Hy is seker maar op verlof. Sal jou die nommer E-pos.
Wil jy nog nie van een van die RSA's ontslae raak nie?
Hein
Het gister vir Paul probeer bel. Hy is seker maar op verlof. Sal jou die nommer E-pos.
Wil jy nog nie van een van die RSA's ontslae raak nie?
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Enkel of magesyn?
Hein
Man,ja, ons kan gelykop ruil vir n Remington 700 kort aksie, my aksie het n Armtech kolf op.
Mooi loop
Francois
Man,ja, ons kan gelykop ruil vir n Remington 700 kort aksie, my aksie het n Armtech kolf op.
Mooi loop
Francois
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Enkel of magesyn?
Francois,
Sal darem hard moet soek! hulle is net so skaars as die RSA's en soek self een, sal ma die eerste een vat wat verby kom.
Sal uitluister, dink ek weet van 'n standaard of magnum 700. Sal die Oom vra as ek hom weer sien.
Kan 'n mens 'n P14 ook bietjie aan werk? Het 'n klaar netjies gesporte een gekry maar wil hom vir iets anders gebruik.
Groete
Hein
Sal darem hard moet soek! hulle is net so skaars as die RSA's en soek self een, sal ma die eerste een vat wat verby kom.
Sal uitluister, dink ek weet van 'n standaard of magnum 700. Sal die Oom vra as ek hom weer sien.
Kan 'n mens 'n P14 ook bietjie aan werk? Het 'n klaar netjies gesporte een gekry maar wil hom vir iets anders gebruik.
Groete
Hein
Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Enkel of magesyn?
Hein
Ek weet van n R 700 Magnum, goed vir 300 WM of so iets, weet nie of hy nog beskikbaar is nie.
P14 is n baie sterk aksie, en as dit eers ge-convert is om te "cock on opening", werk hy heel goed vir n 375 of 416. Is egter baie lank vir ons standaard kalibers.

- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Enkel of magesyn?
Hein en almal wat saamgesels.
As ek my opinie kan gee, los hom enkelskoot. Ek het my RSA aksie n kas laat insit en ek kan nie dink dat ek veel gewen het uit daai oefening nie. Daar pas nou wel 3 in die mag/ kas maar ek moet in elkgeval nog n paar tussen my vingers vasknyp as ek n tyd oefening by een van die Jaggeweer komp skiet.
As jy die geweer gebruik vir skiet teen tyd of waar jy vinnig lood moet kan gooi, ja miskien.
Andersins moenie aan iets krap wat goed werk nie.
As ek my opinie kan gee, los hom enkelskoot. Ek het my RSA aksie n kas laat insit en ek kan nie dink dat ek veel gewen het uit daai oefening nie. Daar pas nou wel 3 in die mag/ kas maar ek moet in elkgeval nog n paar tussen my vingers vasknyp as ek n tyd oefening by een van die Jaggeweer komp skiet.
As jy die geweer gebruik vir skiet teen tyd of waar jy vinnig lood moet kan gooi, ja miskien.
Andersins moenie aan iets krap wat goed werk nie.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Enkel of magesyn?
Jannie
Dankie vir daardie raad, het bietjie verder gaan krap en het toe ook maar dieselle gevolgtrekking gemaak. Het in die tussentyd darem n Lyttleton met n magasyn gekry, soek nou net n ejector vir hom, dan is hy volledig.
Mooi loop
Francois
Dankie vir daardie raad, het bietjie verder gaan krap en het toe ook maar dieselle gevolgtrekking gemaak. Het in die tussentyd darem n Lyttleton met n magasyn gekry, soek nou net n ejector vir hom, dan is hy volledig.
Mooi loop
Francois
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Enkel of magesyn?
Francois,
ek het aan iets anders gedink. Hier by ons is n oom wat sulke goed sal kan maak.
Sal bietjie hoor wat hy se en of hy kans sien.
ek het aan iets anders gedink. Hier by ons is n oom wat sulke goed sal kan maak.
Sal bietjie hoor wat hy se en of hy kans sien.
- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Enkel of magesyn?
Jannie,
Laat weet daar as hy kan maak? Dink hier is twee ouens by ons wat daai goed soek.