Sierra 6.5 142 match ontwerp

Post Reply
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Sierra 6.5 142 match ontwerp

Post by Petrie303 »

Hi,

Weet iemand of Sierra hul ontwerp verander het op hul Sierras 6.5mm 142 match punte?

Ek wou nuwe pakkie koop maar dit lyk of die punte "gepoint" is??

Groete,
Petrie
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Sierra 6.5 142 match ontwerp

Post by Capt. Yoda »

Die meeste nuwer MK's kom nou gepoint so ver ek weet, dink dit is al so van rondom 2020 af.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1518
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Sierra 6.5 142 match ontwerp

Post by swc-tr »

Petrie, die ontwerp het nie verander, die koeel het steeds dieselfde ogief.
Sierra "point" deesdae baie van die meer gewilde koeels, veral die wat in F-klas gebruik word.
Seker maar om kers vas te hou teen Berger.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
Petrie303
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 381
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm

Re: Sierra 6.5 142 match ontwerp

Post by Petrie303 »

Dankie, my vraag is beantwoord...
Post Reply