Wat het hier gebeur

Post Reply
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Ek het 3 weke terug my Creedmoor skoon gemaak. 9 patrone gelaai vir n skietdag, geen probleme. Las naweek 5 gelaai vir n skietdag, toe ek slot toemaak is dit moeilik, maar aangegaan. Dop inspeksie by die huis wys hierdie duike in die skouer. Wat kon gebeur het. Doppe wys ook krap merke. Image

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

Last edited by Swede on Sat Mar 12, 2022 10:40 am, edited 2 times in total.
And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Diesel Dog »

Is die doppe gevuur of het jy die punte getrek?
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Gevuurde doppe

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Diesel Dog »

Het die doppe maklik uitgewerp?
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by HeinM »

As die doppe gekrap is, moet daar vuiligheid in die geweer se kamer wees... Die slot wat moeilik toemaak is jou antwoord op die duike...

Wat is jou sizing-proses?
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Diesel Dog »

Het dit al gesien as daar carbon van die knaldemper in die kamer kom.

DD
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Diesel Dog »

Dit is nie dalk n Sako 85 nie?

DD
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Diesel Dog wrote:Het die doppe maklik uitgewerp?
Yes

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

HeinM wrote:As die doppe gekrap is, moet daar vuiligheid in die geweer se kamer wees... Die slot wat moeilik toemaak is jou antwoord op die duike...

Wat is jou sizing-proses?
Ek Vermoed ook so. Ek het nou kamer behoorlik geskrop. Full length bump en dan mandrel.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Diesel Dog wrote:Dit is nie dalk n Sako 85 nie?

DD
Howa

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
HeinM
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 497
Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by HeinM »

Swede wrote: Sat Mar 12, 2022 11:31 am
HeinM wrote:As die doppe gekrap is, moet daar vuiligheid in die geweer se kamer wees... Die slot wat moeilik toemaak is jou antwoord op die duike...

Wat is jou sizing-proses?
Ek Vermoed ook so. Ek het nou kamer behoorlik geskrop. Full length bump en dan mandrel.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Kontroleer net weer of jou seater die nie effe te diep ingedraai is nie. Dit druk die doppe se skouers ietwat uit en dan maak die slot moeilik toe.

Die duike is heel moontlik veroorsaak deur die feit dat die druk - lae lading? - nie genoeg was om die dop se nek teen die kamer te seel nie. Die gas ontsnap dan na agter en maak 'n duik op die skouer...
As die doppe se nekke te hard is en nie meer genoeg springback het nie, seel dit ook nie, met dieselfde gevolge...
Last edited by HeinM on Sat Mar 12, 2022 2:30 pm, edited 2 times in total.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

HeinM wrote:
Swede wrote: Sat Mar 12, 2022 11:31 am
HeinM wrote:As die doppe gekrap is, moet daar vuiligheid in die geweer se kamer wees... Die slot wat moeilik toemaak is jou antwoord op die duike...

Wat is jou sizing-proses?
Ek Vermoed ook so. Ek het nou kamer behoorlik geskrop. Full length bump en dan mandrel.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk
Kontroleer net weer of jou seater die nie effe te diep ingedraai is nie. Dit druk die doppe se skouers ietwat uit en dan maak die slot moeilik toe.
Dankie ek sal so maak.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Alwin »

Daai lyk soos vuilgoed in die kamer.

Het jy 'n knaldemper op? Vuilgoed uit die knaldemper kan maklik in die loop af val en dan iewers in die kamer beland.

Daar is natuurlik ander moontlikhede ook...
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Alwin wrote:Daai lyk soos vuilgoed in die kamer.

Het jy 'n knaldemper op? Vuilgoed uit die knaldemper kan maklik in die loop af val en dan iewers in die kamer beland.

Daar is natuurlik ander moontlikhede ook...
Alwin nee, geen demper nie. Ek wonder of iets nie in die kamer geval het uit die geweersak. Die slot is altyd oop al is die geweer in die sak. Dis 'n raaisel. Nog nooit hierdie ervaar nie.

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
Alwin
Hero Member
Hero Member
Posts: 1875
Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by Alwin »

Swede wrote: Sat Mar 12, 2022 4:10 pm
Alwin wrote:Daai lyk soos vuilgoed in die kamer.

Het jy 'n knaldemper op? Vuilgoed uit die knaldemper kan maklik in die loop af val en dan iewers in die kamer beland.

Daar is natuurlik ander moontlikhede ook...
Alwin nee, geen demper nie. Ek wonder of iets nie in die kamer geval het uit die geweersak. Die slot is altyd oop al is die geweer in die sak. Dis 'n raaisel. Nog nooit hierdie ervaar nie.
Dis baie moontlik. Ek het ook al obstruksies in die loop gesien wat 'n takkie of blaartjie was wat in die oop geweersak beland het.

Ek vind 'n "bore scope" nogal baie handig om vir enige iets daar binne te soek. Met die blote oog sien mens maar bitter min in die kamer of loop.

Die goeie nuus is, maak skoon die kamer en gaan skiet weer lekker. Geen permanente skade aan geweer of doppe nie.
User avatar
Swede
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Fri Apr 20, 2012 11:56 am

Re: Wat het hier gebeur

Post by Swede »

Alwin wrote:
Swede wrote: Sat Mar 12, 2022 4:10 pm
Alwin wrote:Daai lyk soos vuilgoed in die kamer.

Het jy 'n knaldemper op? Vuilgoed uit die knaldemper kan maklik in die loop af val en dan iewers in die kamer beland.

Daar is natuurlik ander moontlikhede ook...
Alwin nee, geen demper nie. Ek wonder of iets nie in die kamer geval het uit die geweersak. Die slot is altyd oop al is die geweer in die sak. Dis 'n raaisel. Nog nooit hierdie ervaar nie.
Dis baie moontlik. Ek het ook al obstruksies in die loop gesien wat 'n takkie of blaartjie was wat in die oop geweersak beland het.

Ek vind 'n "bore scope" nogal baie handig om vir enige iets daar binne te soek. Met die blote oog sien mens maar bitter min in die kamer of loop.
Ek het gelukkig 'n borescope, en die kamer lyk nou netjiesImage

Sent from my SM-N970F using Tapatalk

And as thy days, so shall thy strength be
svanzyl10
Newbie
Newbie
Posts: 20
Joined: Fri Dec 01, 2017 7:59 pm

Re: Wat het hier gebeur

Post by svanzyl10 »

Het n vriend wie se geweer ook so gemaak het, patroon was bietjie te lank en slot het moeilik toe gemaak want die punt druk in die lande in. Druk was ook bietjie laag so die nek vani dop het nie mooi geseel nie. Ons het die punte almal net so bietjie dieper geseat en als was weer reg.
Post Reply