Goeiedag almal,
'n Vriend van my het 'n verstelbare gasblok op sy AR laat sit by 'n bekende handelaar se geweersmid. Die gasblok werk blykbaar nie soos geadverteer
nie, en hy soek nou na 'n geweersmid wat AR15's goed verstaan. Ek het nie details van die probleem nie.
Die man is raadop. Enige voorstelle sal baie waardeer word.
Wederom,
Bevoegde AR Geweersmit
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Bevoegde AR Geweersmit
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Bevoegde AR Geweersmit
Gerrit-Jan by Hailstorm in Pretoria.
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Bevoegde AR Geweersmit
Ek stuur dit so aan, dankie Vissie.
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
-
edwill
- Sr. Member

- Posts: 259
- Joined: Wed Aug 07, 2013 11:36 am
Re: Bevoegde AR Geweersmit
Guy Stockbridge from MRST
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
- PaulM
- Hero Member

- Posts: 881
- Joined: Mon Jul 09, 2012 8:48 pm
Re: Bevoegde AR Geweersmit
Thanks Edwilledwill wrote: Tue Mar 08, 2022 9:50 pm Guy Stockbridge from MRST
Sent from my SM-G990E using Tapatalk
PaulM
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.
Soos ons vadere vertrou het,
Leer ook ons vertrou, o Heer.
Met ons land en met ons nasie
Sal dit wel wees, God regeer.