Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post Reply
User avatar
Chris (vdB)
Hero Member
Hero Member
Posts: 741
Joined: Mon Jan 05, 2015 11:10 am

Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by Chris (vdB) »

Graag bedank ek julle manne vir al julle herlaai raad en die lading ontwikkeling waarmee julle ons altyd help, soms tot laat aand en naweke ook. Julle manne is goud werd en julle ladings is tops!! Kriek jou koeels skiet fantasties, baie dankie julle.

So skiet die manne se ladings in my goedkoop gewere. Eerste foto is my 30-06 met 155gr Krieke en die tweede foto is my 243 met 75gr V-Max
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
BRNO - ZKK600 - 30-06
HOWA - 243 AI Varminter
HOWA - 22-250 AI Varminter
BRNO - O/U ZH303 -12 boor
BRNO - .22 Mod 2
CZ P10C - 9mm
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by JohanvB »

Doen dit weer!! Lol!!!
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by PWV »

Ek stem 100% saam met Chris(vdB).
Ek wil egter ook Gawie se naam hier byvoeg. Sy hulp met QL het grootliks, met die eerste probeerslag, tot hierdie resultate op 100 m bygedra. .308 Howa met 168 gr Sierra's.
20220226_091007.jpg
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2157
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by Ds J »

Sekondeer! Hulle doen baie moeite. Baie dankie!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2468
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by jdpretorius »

Verseker, nog n "thumbs up"

Sent from my SM-A515F using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by Diesel Dog »

As dit nie vir die manne was nie sou ek seker al n geweer of twee opgeblaas het. :laugh: :laugh:

DD
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by tripodmvr »

Diesel Dog wrote: Mon Mar 07, 2022 7:51 pm As dit nie vir die manne was nie sou ek seker al n geweer of twee opgeblaas het. :laugh: :laugh:

DD
Dankie vir die dankies.

DD, bedoel jy nie weggeblaas het nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1491
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by Eduard Venter »

Ek stem, oom Driepoot en Kriek het my al telkemale gehelp waarvoor ek baie dankbaar is. Ek het nou nie fotos van my klein groepies nie, maar oom Driepoot se ladings kan darem 'n koeël tussen 'n jakkals se ogies laat land. Image

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: Spesiale dankie aan oom Tripod, Dale en Kriek

Post by Aceofspades »

Baie dankie Eduard. En ook dankie aan almal hier wat altyd bydra vir mede jagters.

Sent from my BV9900E using Tapatalk

Post Reply