338Win Mag Quickload hulp

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
iwbotha
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 05, 2019 10:49 am

338Win Mag Quickload hulp

Post by iwbotha »

Ek sal wardeer as iemand asseblief help met n node vir :
RUGER M77 – 338WinMag
Loop lengte : 606mm , Draai 1:10
Dop : Nosler, lengte 63.2mm, volume : 91,1H2O (once fired)
Punt : 250gr Rhino Solid Shank , lengte 35.05mm
Kruit : S355 Lot 011/15
Slagdop : RWS Dynamil Nodel N4.5341
TPL gelaai : 82.6mm
Max TPL : 84.6mm
Lading : 60gr – gem spoed 2,457v/s (chrony 5m)
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 338Win Mag Quickload hulp

Post by tripodmvr »

Probeer 63gr vir spoed van 2560vps op die chrony 5m weg. Druk is by 56K psi, so daar is nie 'n hoër node nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
iwbotha
Newbie
Newbie
Posts: 47
Joined: Tue Mar 05, 2019 10:49 am

Re: 338Win Mag Quickload hulp

Post by iwbotha »

Baie dankie
Post Reply