Dagsê manne,
Ek het 'n Unique Dioptra .22LR. Dis n lieflike geweertjie.
Ek wil graag 'n ander teleskoop op hom monteer (Leupold wat in die kluis lê), maar om dit reg te kry, moet die agterste yster visier afgehaal word.
Ek kan geen skroefies sien nie en het geen idee hoe hierdie yster visier vas is nie. Waar kan mens inligting meer inligting oor Unique wapens kry? Die maatskappy bestaan nie meer nie en daar is weinig inligting op die web.
Groete,
Maroelas
Inligting benodig - Unique Dioptra
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Inligting benodig - Unique Dioptra
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Inligting benodig - Unique Dioptra
Is die visier nie met silwer soldeersel vasgesit nie?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Inligting benodig - Unique Dioptra
Dis presies wat ek probeer uitvind, want dan kan mens self die visier verwyder (het dit met my Sako Forester gedoen).
Maar ek kan geen bevestiging kry oor hoe die Unique se visier vas is nie. Wil nie onnodig met 'n blaasvlam warm maak nie.
