Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
morneg
Newbie
Posts: 1 Joined: Sun Jan 08, 2017 6:57 pm
Post
by morneg » Sun Nov 21, 2021 3:34 pm
Dag almal.
Is vir 'n wyle al lid maar lees meestal net en het nog nie my "intro" gedoen nie.
Ek is nie veel van 'n jagter nie en ook seker nie veel van 'n skut nie maar herlaai en toets graag ladings
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Sun Nov 21, 2021 3:39 pm
Welkom. Wys maar hoe lyk sommige van die papierteikens.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br