Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- RUPERT
- Hero Member

- Posts: 1192
- Joined: Thu Jun 28, 2012 1:47 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Dit is nie reg nie. Sal hom so agtersy voertuig sleep
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Kilo alfa kilo!!!
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Stem daai is onnodig, en gaan vleis mors ook, vel gaan mos nie lank deurskuur en dan vleis op pad
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
die Aussies doen dit met Bokke!! 
Die All Blacks gaan dit ook doen!!
Die All Blacks gaan dit ook doen!!
Last edited by PWV on Thu Sep 23, 2021 8:29 am, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Julle moet onthou dat die meeste bokke wat in Oz geskiet word, verniet afgehaal word. Die gebruik is om slegs die boude en fillette te vat en die res vir varke te los. Ons Bybelse opvoeding leer ons om respek te hê vir die skepping en sy lewende wesens en dit is gewoonlik gevestig in die konstitusie van die meeste jagorganisasies.
Ek was al wel op 'n jagplaas waar die opdoen van breuke vermy word deur die oplaai van die wild agter op 'n bakkie te vervang met 'n stuk vervoerband waarop die karkas gerol word. Dit word daarop vasgebind en huis toe gesleep. Nou nie die beste manier om 'n trofee te vervoer nie, synde die vel vol stof is.
Ek was al wel op 'n jagplaas waar die opdoen van breuke vermy word deur die oplaai van die wild agter op 'n bakkie te vervang met 'n stuk vervoerband waarop die karkas gerol word. Dit word daarop vasgebind en huis toe gesleep. Nou nie die beste manier om 'n trofee te vervoer nie, synde die vel vol stof is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Bandiete. Tipies
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.
"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."
Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.
"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."
Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Skakel Saterdag om 09:00 in op TV-kanaal 211 dan sien julle die Nieu-Seelanders (All Blacks) gaan dit met die Bokke ook doen.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Ongeag, ek hou van hulle ingesteldheid! Hulle fokus op goed wat werklik saakmaak! Kyk hoe goed doen hulle in Olimpiese spele. Spanje min of meer so groot soos RSA, sien hulle prestasies. Ook baie armes, maar ‘n vasberade willewragtige voluit lewe-en-laat lewe benadering. Laat mens wonder.tripodmvr wrote: Thu Sep 23, 2021 9:55 am Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.
"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."
Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Lategan1 wrote: Thu Sep 23, 2021 11:30 amOngeag, ek hou van hulle ingesteldheid! Hulle fokus op goed wat werklik saakmaak! Kyk hoe goed doen hulle in Olimpiese spele. Spanje min of meer so groot soos RSA, sien hulle prestasies. Ook baie armes, maar ‘n vasberade willewragtige voluit lewe-en-laat lewe benadering. Laat mens wonder.tripodmvr wrote: Thu Sep 23, 2021 9:55 am Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.
"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."
Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.![]()
Beste.
Lategan, praat jy nou van Aus of Spanje? Wie in die video kom van Spanje af?
Net so terloop, SA is amper 3 keer so groot soos Spanje
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Methos
- Hero Member

- Posts: 581
- Joined: Tue Dec 12, 2017 4:12 pm
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Hoekom vat die Aussies nie hulle girlfriends krieket toe nie?
Want hulle spring oor die draad en begin die gras vreet...
Wat is die Aussie defeniesie van 'n playstation?
'n Skaap onder 'n boom vasgemaak.
Hoe beoefen Aussies veilige seks?
Hulle spraypaint 'n X op die rug van die skape wat skop.

Dawie Malan
- Hero Member

- Posts: 843
- Joined: Fri Aug 03, 2012 11:38 am
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Hoe weet jy 'n Nieu-Seelander het matriek?
Daar is baie min spelfoute in sy tatoos.
Daar is baie min spelfoute in sy tatoos.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2956
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Het julle al soiets gesien : Aussies doen dit anders
Praat van beide, Spanjaarde ook so ingesteldheid. Spanje bevolking +_ gelyk aan ons. Lees maar net my strekking, die duiwel is in die detail!Capt. Oblivious wrote: Thu Sep 23, 2021 11:34 amLategan1 wrote: Thu Sep 23, 2021 11:30 amOngeag, ek hou van hulle ingesteldheid! Hulle fokus op goed wat werklik saakmaak! Kyk hoe goed doen hulle in Olimpiese spele. Spanje min of meer so groot soos RSA, sien hulle prestasies. Ook baie armes, maar ‘n vasberade willewragtige voluit lewe-en-laat lewe benadering. Laat mens wonder.tripodmvr wrote: Thu Sep 23, 2021 9:55 am Dalk het ek hier 'n groot oeps. Vlakvark het my daar uit Oz gekontak en hier is sy verduideliking.
"Ek dink daai bok is raak gery ,dit lyk of hy al bietjie op geblaas is ook .Dis dalk naby sy huis en hy sleep hom huis toe vir honde kos."
Hy is heelwaarskynlik reg. Baie van die varke wat geskiet word, gaan vrieskas toe om vir die honde kos te gee.![]()
Beste.
Lategan, praat jy nou van Aus of Spanje? Wie in die video kom van Spanje af?
Net so terloop, SA is amper 3 keer so groot soos Spanje
Groot = bevolking, skuus.