Savage MK II; ja of nee?

Anything regarding Rimfire goes here/ Enige bespreking rakende randslag
Post Reply
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Savage MK II; ja of nee?

Post by Gawie(13mm) »

IMG-20210913-WA0004.jpg
Dagsê.
Hierdie roer is in die mark en ek het 'n vriend wat oorweeg om sy hard verdiende geld te verruil daarvoor.
Enige manne wat eerstehandse ervaring het wat kan help, se insig sal waardeer word.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Savage MK II; ja of nee?

Post by tripodmvr »

Daar is so paar Youtube videos oor Savage .22's. Jy al daarna geloer?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
vossie1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2105
Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm

Re: Savage MK II; ja of nee?

Post by vossie1 »

More Gawie

Ek het al so paar savage's gehad en het geen probleme met hulle ondervind nie, ek het wel nie die .22 gehad nie maar hulle kwaliteit is goed, ek dink n man moet seker eers weet wat hy gaan betaal vir die roer. In my opienie is daar niks wat n mooi brno vir R5000 en onder sal klop nie. Sal dit gebruik word vir comp of net om n.22 te he in die kluis? Ek dink die savage sal so akuraad wees soos enige ander.

Groete
Vossie
WihandV
Full Member
Full Member
Posts: 144
Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm

Re: Savage MK II; ja of nee?

Post by WihandV »

Goeie môre Gawie,

Ek het presies so een en is baie tevrede.

Wihan
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Savage MK II; ja of nee?

Post by Gawie(13mm) »

tripodmvr wrote: Fri Sep 17, 2021 7:57 am Daar is so paar Youtube videos oor Savage .22's. Jy al daarna geloer?
Marius, ek soek 'n man wat vir my in Afrikaans kan vertel of my vriend 'n donkie opsaal! :laugh:

Jooptjoep is vol manne wat hulself wil oortuig met hul aanwins. Ek soek dit uit die perd se bek. ;D

Vossie, hy gaan werk maat.

WihandV, dankie maat.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Post Reply