Het enige iemand al probeer of n manier gevind om die baffels los te maak?
Ek sal graag bietjie daarbinne wil skoonmaak, of moet ek maar liewer los? Ek het verskriklike Carbon in my geweer gekry en glo in in die ilencer ook.
NIELSEN 45 SILENCER
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
-
Cbird
- Full Member

- Posts: 227
- Joined: Mon Mar 12, 2018 8:58 pm
Re: NIELSEN 45 SILENCER
Ek het myne begin skoon maak na seker 300 skote en het baie gesukkel om hom los te draai die eerste keer. Ek het twee klein C spanners wat op hom werk. Ek het gevind dat die aluminium dele het vas geroes aanmekaar. Ek gebruik my bankskroef met soft jaws om die agterhelfte vas te hou.
