Naand Manne,
Ek soek asb raad, ek wil vir my 6.5 n expander mandrel kry maar weet nie presies hoe die size ens gepaart gaan nie.
My doppe se nek dukte is .015x 2 + 264= 294
-My Bushing se size in die geval is n 292
-Is my Bushing size wel reg vir die metode?
Kry ek n 263 size Mandrel om nekke almal mooi te expand?
(Ek FL size my doppe sonder die Expander Ball.)
Groete Shaun
Expander Mandrel
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Expander Mandrel
In jou geval sou ek n bushing kry wat 3thou terugdruk en n mandrel wat weer 1 thou ooprek. Dit gee jou 2 thou neck tension. Dus n 291 bushing en n 262 mandrel. Dit is minimale werkspanning op die nek. Jy kan wel n 292 bushing gebruik en 262 mandrel, dan gaan die mandrel amper niks werk doen nie. Indien jy soos jy hierbo geskryf het wil aangaan kan dit ook werk, maar is nekspanning net 1 thou. Dit kan ook werk. Vir kompetisie rondtes verkies ek persoonlik minder nekspanning.
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Expander Mandrel
Sudami vervaardig sulke mandrells. Jy draai dit in die matrys in - wat hulle ook vervaardig. Loer op hulle website 
-
Creedmoor
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Mon Aug 10, 2020 8:27 am
Re: Expander Mandrel
Dankie vir die terugvoer,
ek het wel tans n 290bushing ook? Sal hy kan werk?
Maar watser mandrel vat ek dan n 262 of 263?
ek het wel tans n 290bushing ook? Sal hy kan werk?
Maar watser mandrel vat ek dan n 262 of 263?
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 346
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Expander Mandrel
Enige een van hulle sal werk. Die mandrels van Sudami is so goedkoop jy kan albei vat en kyk watter een veroorsaak die konstanste groepe en spoed. Ek het ‘n 0.263” maar ander mense verkies weer ‘n 0.262” so kyk maar wat werk vir jou.Creedmoor wrote: Mon Sep 06, 2021 8:42 pm Dankie vir die terugvoer,
ek het wel tans n 290bushing ook? Sal hy kan werk?
Maar watser mandrel vat ek dan n 262 of 263?
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM

