Pierced primers

Post Reply
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Pierced primers

Post by 6.5/284Norma »

Hallo almal,

Hier is 'n ding wat my laat kopkrap.

6 Creedmoor met Lapua doppe en Federal match SRP met 'n lading wat 55k Psi gee is heelwat onder die maksimum maar ek kry elke nou en dan 'n "pierced primer" in my Howa.

Enige verklaring asb?
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Pierced primers

Post by Apie »

As ek reg onthou is party Howa’s se slagpen vere bietjie pap.

Jy kan die veer vervang of ‘n wasser of 2 gebruik as ‘spacers’ om die veer bietjie stywer te maak


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Pierced primers

Post by Gawie(13mm) »

Dagsê.
Ek sou eers na my herlaai metodiek kyk voor ek na die geweer kyk. Dit kan 'n perfekte storm wees, in die sin dat die doppe nog nie 100% gevuurvorm is nie en die lading te laag is om die dop se wande te laat seël in die kamer.
Dit manifesteer gewoonlik in tekens van hoë druk met 'n pap lading.
Indien jy dit korrek aangespreek het, sou ek kyk na die aksie in geheel en nie net na die slagpen nie.
Haal die geweer uit die kolf en was die sneller in parafien of iets dergliks. Haal die slot uit mekaar en was ook al die dele skoon met parafien.
Ek het onlangs 'n mede forum lid gehelp met dieselfde probleem. Sy Sako was ook vol grille en na 'n deeglike skrop en ligte olie en ghries, het hy die biltong laat hang.

Hier is twee foto's van voor en na die skoonmaak.ImageImage
Last edited by Gawie(13mm) on Tue Aug 31, 2021 7:15 am, edited 1 time in total.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Gian_dP
Hero Member
Hero Member
Posts: 1618
Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm

Re: Pierced primers

Post by Gian_dP »

Sommige Howas se toleransie tussen slotgesig en slagpen is te groot wat pierced primers gee, veral met small rifle primers. Lyk nie of die probleem by large rifle primers voorkom nie.

Jy kan of lrpndoppe gebruik, of jou slotgesig laat "bush". Slagpenkanaal word uitgeboor en vervang met staal "bushing" wat kleiner toleransie met slagpen het. Weet Warren Britnell van Gunwarrior het al heelwat ouens se Howas so uitsorteer

Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
User avatar
swc-tr
Hero Member
Hero Member
Posts: 1519
Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm

Re: Pierced primers

Post by swc-tr »

Gian slaan die spyker op die kop.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Pierced primers

Post by tripodmvr »

6.5/284Norma wrote: Tue Aug 31, 2021 6:05 am Hallo almal,

Hier is 'n ding wat my laat kopkrap.

6 Creedmoor met Lapua doppe en Federal match SRP met 'n lading wat 55k Psi gee is heelwat onder die maksimum maar ek kry elke nou en dan 'n "pierced primer" in my Howa. My 223 Howa doen soortgelyk met PMP FMJ 55gr patrone. Hulle spoed is heelwat hoër as wat ek geoonlik teen skiet. Hoe het jy die druk verkry met die lading wat jy nou skiet? Jy kan ook kyk om Magnum slagdoppe te gebruik synde hul wande effe dikker is as die gewone.

Enige verklaring asb?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13586
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Pierced primers

Post by Capt. Yoda »

Soos Gian se dit het niks met druk te doen nie laat bush net jou pen as jy wil aan hy SRP doppe gebruik.
Vir n vinnige workaround kan jy dalk n harder primer probeer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Malan123
Hero Member
Hero Member
Posts: 2128
Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm

Re: Pierced primers

Post by Malan123 »

Koop 'n tikka. Hulle gee nie sulke moeilikheid nie :laugh: >:+
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Pierced primers

Post by tripodmvr »

Malan123 wrote: Tue Aug 31, 2021 2:56 pm Koop 'n tikka. Hulle gee nie sulke moeilikheid nie :laugh: >:+
Lees Gawie se plasing weer !!!!!!
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Pierced primers

Post by 6.5/284Norma »

Gian_dP wrote: Tue Aug 31, 2021 7:17 am Sommige Howas se toleransie tussen slotgesig en slagpen is te groot wat pierced primers gee, veral met small rifle primers. Lyk nie of die probleem by large rifle primers voorkom nie.

Jy kan of lrpndoppe gebruik, of jou slotgesig laat "bush". Slagpenkanaal word uitgeboor en vervang met staal "bushing" wat kleiner toleransie met slagpen het. Weet Warren Britnell van Gunwarrior het al heelwat ouens se Howas so uitsorteer

Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Ek het ook al die verklaring gehoor ja.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Pierced primers

Post by 6.5/284Norma »

tripodmvr wrote: Tue Aug 31, 2021 8:16 am
6.5/284Norma wrote: Tue Aug 31, 2021 6:05 am Hallo almal,

Hier is 'n ding wat my laat kopkrap.

6 Creedmoor met Lapua doppe en Federal match SRP met 'n lading wat 55k Psi gee is heelwat onder die maksimum maar ek kry elke nou en dan 'n "pierced primer" in my Howa. My 223 Howa doen soortgelyk met PMP FMJ 55gr patrone. Hulle spoed is heelwat hoër as wat ek geoonlik teen skiet. Hoe het jy die druk verkry met die lading wat jy nou skiet? Jy kan ook kyk om Magnum slagdoppe te gebruik synde hul wande effe dikker is as die gewone.

Enige verklaring asb?
Ek het die druk volgens QL gekry.
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Pierced primers

Post by 6.5/284Norma »

Malan123 wrote: Tue Aug 31, 2021 2:56 pm Koop 'n tikka. Hulle gee nie sulke moeilikheid nie :laugh: >:+
:laugh: :laugh: :laugh:
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
6.5/284Norma
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Tue Sep 08, 2015 7:28 am

Re: Pierced primers

Post by 6.5/284Norma »

Dankie vir die insette manne!
I'd rather be hunting!


Truvelo 6mm Creedmoor
Howa 6mm Creedmoor
Howa 6.5 Creedmoor
Post Reply