300 H&H herlaai data
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
300 H&H herlaai data
Naand almal
Toe ek onlangs ladings moes toets vir my 9.3, het ek sommer van die geleentheid gebruik gemaak om my 300 H&H lading se spoed ook te meet. Alhoewel ek nog net goeie jagresultate met die lading gekry het, is die spoed laer as wat ek verwag het. Ek sien die ES is ook redelik groot en my groepe is gemiddeld 30mm.
Mauser aksie
652mm Walther loop
1:10 twist
Dop volume: 87.58g (Norma doppe)
TPL: 89.63mm
S385 Lot 13
Remington LR primers
200gr Rhino Solid Shank
Spoed
2616 fps
2569 fps
2640 fps
Die Caldwell chrono was 5m vanaf die loop se punt. Ek sal dit waardeer indien iemand hierna kan loer en vir my sê waar ek lê t.o.v. die regte node.
Lekker aand.
Jacques

Re: 300 H&H herlaai data
Ek het vergeet om te noem, maar ek het 70.5gr S385 gebruik om bogenoemde spoed te bereik.
Jacques
Jacques
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Dagsê Jacques.
My QL het nie verstek waardes vir Rhino koeëls nie.
Kan jy asseblief die lengte van die koeël meet en die lengte van die basis tot by die ogief indien moontlik?

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 189
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Your burn rate looks incredibly slow compared to the default. I also have a 300 H&H and have used S385 lot 13 - if I compare your numbers to 200gr Swift A-Frame (I've never tried Rhinos in this calibre - but the A-Frame is probably fairly close in dimensions and 'toughness' going down the barrel) your burn rate is around 3.3% lower than mine.
I also have data for Barnes TSX and Norma Oryx both in 200gr - similar story that my burn rate is higher and closer to the Somchem 'standard'.
My case capacity is slightly bigger than yours and my barrel is 24" - maybe these have a small influence but not 3%!
Irritating as it is, I would suggest checking your measured velocities again. Maybe try one or two different loads and another chrony. The huge discrepancy would make me want to check the data that appears not to make sense, which is the muzzle velocity.
To answer your question, it looks like your nearest node would be around 71.0gr and a MV of 2640f/s roughly (assuming all the above data is accurate and the Rhino is similar to the A-Frame 200gr)

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13649
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Is daai Rhinos nie gemoly ook nie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Jip..
Ek het met Kobus kontak gemaak en is verwys na Cassie ivm QL data.
Hy het bevestig dat hy kan help en sal so maak sodra hy weer by sy rekenaar is.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 300 H&H herlaai data
O.K.
So maak mens; Met die nodige QL data is 72.2 grein @ 2680 vps, op 'n node. Verbranding is 95% en dopvulling 102%.
Met die korrekte QL dat, moes ek steeds die brandspoed faktor, redelik afwaarts aanpas.
Voorspelde druk is maar 48 000 psi.

RL 26 is miskien 'n beter opsie en sal die roer tot sy reg laat kom. Spoed sal nader aan 2900 vps wees met 100% verbranding en 96% dopvulling.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 189
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Stem!Gawie(13mm) wrote: Tue Aug 24, 2021 3:11 pm RL 26 is miskien 'n beter opsie en sal die roer tot sy reg laat kom.
It's what I use now instead of S385
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Die Caldwell chrony wat ek met my Magneto vergelyk het, het 70vps verkeerd gemeet. Alvorens daar baie tyd aan verdere ontwikkeling bestee word sal dit beter wees om 'n meer betroubare spoed te kry.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dale SH
- Hero Member

- Posts: 1730
- Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Gents.
Just remember that Lot 13 was rated at -2.0 and the experienced reloaders amongst us know what that actually means.
It was super slow.

C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Naand manne
Baie dankie vir almal se insette en Gawie vir jou moeite om Kobus te kontak. Alhoewel ek al 'n paar jaar herlaai, is ek verseker nie 'n ervare herlaaier nie en leer ek elke dag nog iets nuut hier op die forum.
Ek gaan begin deur weer na al my data te kyk om seker te maak dat dit reg is. Ek het ongelukkig nie self 'n chronograaf nie en het die naweek saam met 'n vriend sy relatiewe nuwe Caldwell chrony gebruik. Ek sal kyk of ek toegang kan kry tot 'n ander een om as vergelyking te dien. Die Rhino's is wel gemoly. Ek het ook Nosler Partition en kan 'n groep met hulle ook skiet.
Dit sal lekker wees om RL 26 te gebruik, maar ek hoop maar om reg te kom met die S385 aangesien ek nog 5 blikke daarvan het (almal Lot 13) en soos ek skiet sal dit my seker nog jare hou.

If you have access to a good quality micrometer then measure those bullets.
You may well find that they are a fraction undersize.
You may well find that they are a fraction undersize.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
-
Hoenderhokkie
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Jan 30, 2015 4:36 pm
Re: 300 H&H herlaai data
Naand almal.
Soos in my skrywe oor die 9.3, is ek toe weer skietbaan toe met die 300H&H en 'n lading van 72,2 gr S385. Selfde Calwell chrony as laas, 5m van die loop. Spoed was soos volg:
2733 vps
2734 vps
2690 vps
2741 vps
Die 4 skote was almal in 'n ry onder mekaar , omtrent so 50mm uit mekaar. Dis die eerste keer dat ek so 'n "groep" skiet en ek skryf dit toe aan die feit dat ek nie lekker gesit het nie en dat ek na elke skoot weer moes regskuif. Die volgende naweek het ek 'n 4 skoot groepering geskiet van 35mm. Die gem. spoed van 2724 vps is ook heelwat hoër as die verwagte 2680 vps. Ek weet daar is genoem dat ek moet kyk na 'n ander chronograaf, maar met die 9,3 het ek basies die spoed gekry wat verwag was. Beide gewere is op dieselfde dag geskiet. Ek gaan later 'n groep met die Noslers skiet en kyk wat dit maak.
Groete