Vuurwapen koeriers
-
OosKaapJagter
- Hero Member

- Posts: 959
- Joined: Thu Jul 07, 2016 9:14 pm
Vuurwapen koeriers
Ek het so rukkie terug 'n berig gesien van 'n RAM koerier voertuig wat vandag beroof is. https://ridgetimes.co.za/266525/update- ... ier-heist/
Dit is insiggewend dat indien 'n mens 'n google soektog doen, daar baie sulke gevalle is. Net soos ons weet watter koeriers wapens vervoer, weet misdadigers dit ook.
Die betrokke maatskappy sê spesifiek op hulle webtuiste dat hulle geen aanspreeklikheid aanvaar vir hulle vuurwapen dienste nie. https://www.ram.co.za/Services/Special
Die implikasie hiervan is duidelik. Indien iemand 'n winskopie koop by 'n winkel vêr van sy woonplek af, moet die koste van vervoer en ook versekering in ag geneem word. Dan is daar verder die kwessie van die lang wag vir 'n lisensie, net om die frustrasie te beleef dat die wapen geroof is voordat jy dit in ontvangs kon neem. Vir hierdie rede koop ek plaaslik, al is dit soms effens duurder, of ten minste by plekke waarheen ek bereid is om te reis.

Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Vuurwapen koeriers
Goeie middag
Is daar enige kourier wat wapens vervoer in RSA op die oomblik? My seun wil kom jag in Limpopo. Bly in Mosselbaai.
SAL vlieg wapens maar nie van George af nie.
RAM vervoer nie meer wapens volgens my kennis.
Ander opsies?
Hoor graag as iemand weet van iets.
Dankie

Ds J
- Hero Member

- Posts: 2156
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Inligtig ontvang van n ervare persoon:
Ram - Bitterlik duur en vinnig. Maar doen nie private presone nie. Slegs groot handelaars
Rhenus - Tussen R 900 en R 1600. Moet by wapen winkel optel en wapen winkel aflaai. Vat so week
We Move Guns - Tussen R 750 en R 1200. Moet by wapen winkel optel en aflaai. Vat so 3 weke
Ram - Bitterlik duur en vinnig. Maar doen nie private presone nie. Slegs groot handelaars
Rhenus - Tussen R 900 en R 1600. Moet by wapen winkel optel en wapen winkel aflaai. Vat so week
We Move Guns - Tussen R 750 en R 1200. Moet by wapen winkel optel en aflaai. Vat so 3 weke
-
Sarelss
- Full Member

- Posts: 223
- Joined: Wed Jan 05, 2011 10:18 am
Re: Vuurwapen koeriers
Baie dankie 
-
obasch
- Hero Member

- Posts: 726
- Joined: Mon Feb 20, 2012 6:20 am
Re: Vuurwapen koeriers
Gunsmoke Logistics (Reinier Northman 083 305 5408) R1850. So week of wat.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2955
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Vuurwapen koeriers
Stem, hulle was laasjaar basies no. 1 keuse hier op forum.obasch wrote: Tue Mar 12, 2024 10:00 am Gunsmoke Logistics (Reinier Northman 083 305 5408) R1850. So week of wat.
Check sy roetes?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Hannes H
- Newbie

- Posts: 47
- Joined: Fri Jul 18, 2014 8:04 am
Re: Vuurwapen koeriers
Rhenus het laas jaar Augustus by my huis afgelewer. Dit was wel ‘n groot gesukkel om iemand daar in die hande te kry om reelings te tref, maar die geweer was binne een dag afgelewer, vanaf Pretoria tot in die Kaap!
-
sixdays
- Jr. Member

- Posts: 72
- Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Middag sê
Iemand onlangs van gunsmoke gebruik gemaak?
Groete
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
Iemand onlangs van gunsmoke gebruik gemaak?
Groete
Sent from my SM-S711B using Tapatalk
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Middag om handwapen van Durban na Pretoria te kry wat is tans goedkoopste en maklikste manier?, Iemand het genoem iewers boek by Safari in en uit by bestemming? Doen Wildman dalk dieselfde? Of enige wapen winkel wat iets soortgelyk kan doen van Durban na Pretoria? Tweedens kan dit met lisensie 'printout' gedoen word, kaartjie sal seker nog ruk neem, vandag SMS ontvang.
Groete
Louis
Groete
Louis
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Vuurwapen koeriers
RAM Couriers, ek het gister middag n wapen laat courier en is vanoggend af gelaai. Myne is deur Wildman gereel en hulle het die instruksie aan RAM courier gegee. Lisensie printout word aanvaar.LouisR wrote: Wed Feb 19, 2025 5:53 pm Middag om handwapen van Durban na Pretoria te kry wat is tans goedkoopste en maklikste manier?, Iemand het genoem iewers boek by Safari in en uit by bestemming? Doen Wildman dalk dieselfde? Of enige wapen winkel wat iets soortgelyk kan doen van Durban na Pretoria? Tweedens kan dit met lisensie 'printout' gedoen word, kaartjie sal seker nog ruk neem, vandag SMS ontvang.
Groete
Louis
Hano
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1378
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Vuurwapen koeriers
Sover ek weet doen RAM nie meer privaat vuurwapen couriers nie. Dis net deur dealers wat hulle dit doen, so vra dalk 'n dealer om jou te help met hulle.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Vuurwapen koeriers
Ram het vir my gese hul doen nie meer vuurwapen couriers nie. Ek moes Rhenus gebruik en hulle sal net van een handelaar na die een van jou keuse stuur sal nie by jou huis afgelaai word.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Wat is dit met RAM dat hulle vir verskillende mense verskillende informasie gee. Hulle het twee weke gelede vir my 'n geweer afgelewer by my huis vanaf 'n geweersmid. Nie eers die lisensie gevra met aflewering nie.
-
bor
- Newbie

- Posts: 46
- Joined: Tue May 28, 2013 12:58 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Selfde hier van Gauteng na my huis in KZN
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Wat was kostes as ek mag vra, handwapen in my geval maar grote sal seker nie werklik prys verander nie, jy betaal vir hul magtiging.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3126
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Vuurwapen koeriers
Dit het my n R1611 gekos om n pistool 1035km ver te laat ry met RhenusLouisR wrote:Wat was kostes as ek mag vra, handwapen in my geval maar grote sal seker nie werklik prys verander nie, jy betaal vir hul magtiging.
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 206
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: Vuurwapen koeriers
RAM was R1400 vir lang geweer van Ermelo na George.
-
LouisR
- Sr. Member

- Posts: 276
- Joined: Sun Feb 12, 2012 12:40 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Ek het Ram gekontak, hul het bevestig dat hulle nie meer vuurwapens van persoon tot persoon doen nie. Moet deur wapen winkel gereël word wat rekening het.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Vuurwapen koeriers
Het al ‘n paar keer deur Wildman gereël van tak tot tak.
Baie goeie diens elke keer
Baie goeie diens elke keer
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.