Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek het gister vir die eerste keer 'n Howa .22 raakgeloop hier in Bloem. Dalk is hulle al vir 'n wyle beskikbaar, maar dit was die eerste keer wat ek een sien. Dit is dalk iets om na te kyk vir voornemende taktiese langafstand .22 skuts of Howa aanhangers https://youtu.be/GdcRlJLqWPA