Dagse manne,
Enige idee waar ek CCI BR4 slagdoppies kan bekom?
BR4 slagdoppies
- thys308
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Fri Aug 17, 2012 8:13 pm
Re: BR4 slagdoppies
As jy sê van waar jy is kan iemand dalk jou help. Ou vriend
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
Sent from my SM-A505F using Tapatalk
-
Gbyleveldt
- Sr. Member

- Posts: 339
- Joined: Mon Nov 20, 2017 4:10 am
Re: BR4 slagdoppies
Ek het opgegee met BR4. Die wat mens kon kry was amper dubbel 2019 prys gewees. Ek is oor na Fed 205M; hulle kon Ek baie van kry teen billike pryse. In die geval het ek niks aan my lading op 6.5CM verander nie