Carbonosies, kaaswors, salami

Gebruik van masjinerie, metodes om vleis op te sny , vleis meule, vleis saag, vleis verwerkings messe-slagmesse , stop van wors, ens. kan in die afdeling aanspreek word. The How To on working with meat and game.
Post Reply
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Carbonosies, kaaswors, salami

Post by JohanvB »

Beoog om vlakvark of twee te kap..

Wie hier in die Kaap, Noordelike voorstede beveel julle aan vir die "job".

Sal selfs Paarl toe ry ook..

Dankie
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 871
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by Viking »

Die Vleiswinkel in Brackenfell of Goede Hoop in die Paarl - die Van Tonders ken wildsvleis!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by JohanvB »

Viking wrote: Thu May 13, 2021 8:14 am Die Vleiswinkel in Brackenfell of Goede Hoop in die Paarl - die Van Tonders ken wildsvleis!
Baie dankie, waardeer, sal hulle kontak.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2940
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by Lategan1 »

Hierdie is 2 goeie voorstelle.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by JohanvB »

Het hulle gebel, daai manne se vleisverwerking is vol bespreek!!!!

Dus, gaan die manne ernstig jag...

Nou kla hulle wraggies oor kruit pryse.. :laugh: :laugh: :laugh:
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13507
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by Capt. Yoda »

JohanvB wrote: Thu May 13, 2021 3:50 pm Het hulle gebel, daai manne se vleisverwerking is vol bespreek!!!!

Dus, gaan die manne ernstig jag...

Nou kla hulle wraggies oor kruit pryse.. :laugh: :laugh: :laugh:
++>:
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by Gawie(13mm) »

Ry daar by Desert Meat om in Okovango en gesels met Jaco; 0828740409.
Hy kan jou dalk help.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2589
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Carbonosies, kaaswors, salami

Post by JohanvB »

Dankie
Post Reply