Page 1 of 1

Opgradering van Forum

Posted: Mon Apr 26, 2021 6:30 pm
by jaracal
Net 'n kennisgewing dat die forum more deur die dag sal af wees vir opdatering en opgradering. Hopelik is dit pynloos en vinnig.
Hou duim vas.
Mooi aand verder.
Heinrich

Re: Opgradering van Forum

Posted: Mon Apr 26, 2021 6:32 pm
by knipmes
Dankie vir al die moeite

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 8:06 am
by Grenslyn
Baie dankie vir jou moeite. Ek sal onttrekkingsimptome begin kry as dit langer as 2 dae af is!

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 11:19 am
by jaracal
Forum is terug, ek sukkel met Tapatalk, sal laat weet wanneer dit reg is.
Sal later nog verstellings doen maar sover loop hy mooi. Laat weet indien julle probleme ondervind

Mooi dag

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 12:06 pm
by jaracal
Lyk of Tapatalk nou ook gefix is, laat weet indien enige persoon probleme daarmee ondervind.
Mooi loop en geniet die forum.
Groete
Heinrich

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 12:08 pm
by Johan Nel
Lyk weer normaal, dankie Heinrich.

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 12:12 pm
by tripodmvr
Ek vind net dat die verskillende plasings lank vat voor hulle oopmaak. Sal egter kyk na my Router.

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 12:22 pm
by jaracal
Sal kyk na die board settings, mag dalk ook wees agv cache

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 12:27 pm
by jaracal
Ek het die load settings so bietjie minder gestel, myne maak nou vinniger oop.
Laat weet hoe gaan dit. sal kyk of ek nog ander settings kan stel vir vinniger beweeg.
Groete

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 2:34 pm
by jaracal
Lyk of die board nou baie vinniger loop nadat ek die load settings bietjie gestel het.
Laat weet as julle enige probleme ondervind.
Heinrich

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 2:46 pm
by Capt. Yoda
Hy my bq onkant gevang. Hel ekt op die troon gesit en moes die agter kant van die spray botel lees

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 3:05 pm
by Willie
Dankie hy werk nou weer lekker sonder die "script" foute - Al die moeite word baie waardeer

Re: Opgradering van Forum

Posted: Tue Apr 27, 2021 3:06 pm
by jaracal
Dankbaar vir die laat weet.
Groete
Heinrich

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 9:53 am
by jaracal
Laat weet of julle enige probleme ondervind met "smart fone" of Tapatalk asb
Groete

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 10:34 am
by Smith223
jaracal wrote: Wed Apr 28, 2021 9:53 am Laat weet of julle enige probleme ondervind met "smart fone" of Tapatalk asb
Groete
Tot dusvêr geen probleme op die web weergawe vir slimfoon nie.Die forum laai beslis vinniger aan my kant. Baie dankie vir jou moeite en die platvorm Heinrich!

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 10:51 am
by J le Roux
Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.

Ek gebruik Google Chrome

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 11:04 am
by jaracal
My Chrome werk 💯, hierdie van my foon gepost
Groete

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 11:05 am
by jaracal
Is daar nog manne wat sukkel met Android, vorige post van iPhone gedoen?

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 11:35 am
by Maroelas
J le Roux wrote: Wed Apr 28, 2021 10:51 am Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.

Ek gebruik Google Chrome
Ek het gou gekyk op Chrome op my Samsung S9. Kyk heelonder op die skerm, daar is 'n Tapatalk pop up wat vra of jy wil Tapatalk of Chrome gebruik. Dis so 'n wit bar onder op skerm, jy sal moet heeltemal na regs scroll om. Die 2 opsies te sien en dan een kies.

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 12:11 pm
by EtienneA
Maroelas wrote: Wed Apr 28, 2021 11:35 am
J le Roux wrote: Wed Apr 28, 2021 10:51 am Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.

Ek gebruik Google Chrome
Ek het gou gekyk op Chrome op my Samsung S9. Kyk heelonder op die skerm, daar is 'n Tapatalk pop up wat vra of jy wil Tapatalk of Chrome gebruik. Dis so 'n wit bar onder op skerm, jy sal moet heeltemal na regs scroll om. Die 2 opsies te sien en dan een kies.
Dankie Maroelas. Het jou raad gevolg en nou werk hy 100%. Ek het daai pop up blou gedruk ++>:

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 12:26 pm
by J le Roux
Yip, dit werk nou met Chrome nadat ek ver na regs gescroll en toe continue gekies het.

Baie dankie

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 5:03 pm
by Blitzzz
Op my iphone werk Tapatalk ook met geen probleme.

Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Opgradering van Forum

Posted: Wed Apr 28, 2021 6:23 pm
by HeinM
Baie dankie vir hierdie guns wat julle vir ons doen ;)

Mooi aand!