Opgradering van Forum
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Opgradering van Forum
Net 'n kennisgewing dat die forum more deur die dag sal af wees vir opdatering en opgradering. Hopelik is dit pynloos en vinnig.
Hou duim vas.
Mooi aand verder.
Heinrich
Hou duim vas.
Mooi aand verder.
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
knipmes
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm
Re: Opgradering van Forum
Dankie vir al die moeite
- Grenslyn
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am
Re: Opgradering van Forum
Baie dankie vir jou moeite. Ek sal onttrekkingsimptome begin kry as dit langer as 2 dae af is!
Hein
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Forum is terug, ek sukkel met Tapatalk, sal laat weet wanneer dit reg is.
Sal later nog verstellings doen maar sover loop hy mooi. Laat weet indien julle probleme ondervind
Mooi dag
Sal later nog verstellings doen maar sover loop hy mooi. Laat weet indien julle probleme ondervind
Mooi dag
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Lyk of Tapatalk nou ook gefix is, laat weet indien enige persoon probleme daarmee ondervind.
Mooi loop en geniet die forum.
Groete
Heinrich
Mooi loop en geniet die forum.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Opgradering van Forum
Lyk weer normaal, dankie Heinrich.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Opgradering van Forum
Ek vind net dat die verskillende plasings lank vat voor hulle oopmaak. Sal egter kyk na my Router.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Sal kyk na die board settings, mag dalk ook wees agv cache
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Ek het die load settings so bietjie minder gestel, myne maak nou vinniger oop.
Laat weet hoe gaan dit. sal kyk of ek nog ander settings kan stel vir vinniger beweeg.
Groete
Laat weet hoe gaan dit. sal kyk of ek nog ander settings kan stel vir vinniger beweeg.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Lyk of die board nou baie vinniger loop nadat ek die load settings bietjie gestel het.
Laat weet as julle enige probleme ondervind.
Heinrich
Laat weet as julle enige probleme ondervind.
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Opgradering van Forum
Hy my bq onkant gevang. Hel ekt op die troon gesit en moes die agter kant van die spray botel lees
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Willie
- Sr. Member

- Posts: 460
- Joined: Thu Dec 09, 2010 1:36 pm
Re: Opgradering van Forum
Dankie hy werk nou weer lekker sonder die "script" foute - Al die moeite word baie waardeer
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Dankbaar vir die laat weet.
Groete
Heinrich
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Laat weet of julle enige probleme ondervind met "smart fone" of Tapatalk asb
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Smith223
- Sr. Member

- Posts: 345
- Joined: Tue May 01, 2018 6:39 pm
Re: Opgradering van Forum
Tot dusvêr geen probleme op die web weergawe vir slimfoon nie.Die forum laai beslis vinniger aan my kant. Baie dankie vir jou moeite en die platvorm Heinrich!jaracal wrote: Wed Apr 28, 2021 9:53 am Laat weet of julle enige probleme ondervind met "smart fone" of Tapatalk asb
Groete
Anschutz 22LR
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
Howa 223 Rem
BRNO 243 Win
Howa 6.5 CR
Tikka 7mm RSAUM
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Opgradering van Forum
Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.
Ek gebruik Google Chrome
Ek gebruik Google Chrome
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
My Chrome werk
, hierdie van my foon gepost
Groete
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1887
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Opgradering van Forum
Is daar nog manne wat sukkel met Android, vorige post van iPhone gedoen?
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Opgradering van Forum
Ek het gou gekyk op Chrome op my Samsung S9. Kyk heelonder op die skerm, daar is 'n Tapatalk pop up wat vra of jy wil Tapatalk of Chrome gebruik. Dis so 'n wit bar onder op skerm, jy sal moet heeltemal na regs scroll om. Die 2 opsies te sien en dan een kies.J le Roux wrote: Wed Apr 28, 2021 10:51 am Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.
Ek gebruik Google Chrome
- EtienneA
- Sr. Member

- Posts: 350
- Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am
Re: Opgradering van Forum
Dankie Maroelas. Het jou raad gevolg en nou werk hy 100%. Ek het daai pop up blou gedrukMaroelas wrote: Wed Apr 28, 2021 11:35 amEk het gou gekyk op Chrome op my Samsung S9. Kyk heelonder op die skerm, daar is 'n Tapatalk pop up wat vra of jy wil Tapatalk of Chrome gebruik. Dis so 'n wit bar onder op skerm, jy sal moet heeltemal na regs scroll om. Die 2 opsies te sien en dan een kies.J le Roux wrote: Wed Apr 28, 2021 10:51 am Op my foon, Android Samsung A50, laai die landing page en Board Index 100%. Maar sodra ek by 'n spesifieke topic ingaan, is die blad so semi-grys, en kan ek scroll maar nie edit nie.
Ek gebruik Google Chrome
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Opgradering van Forum
Yip, dit werk nou met Chrome nadat ek ver na regs gescroll en toe continue gekies het.
Baie dankie
Baie dankie
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- Blitzzz
- Hero Member

- Posts: 572
- Joined: Thu Feb 02, 2017 2:46 pm
Re: Opgradering van Forum
Op my iphone werk Tapatalk ook met geen probleme.
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Dankie
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Tikka 6.5 Creedmoor
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
Brno 7 x 57 Mauser
Howa 243 AI
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Opgradering van Forum
Baie dankie vir hierdie guns wat julle vir ons doen
Mooi aand!
Mooi aand!
