CZ 550 Lux 7X57
Posted: Mon Apr 26, 2021 11:08 am
Goeie more almal
Ek is in die knyp.
My S365 is klaar en ons naweke is om die draai.
Ek kort groot asb hulp met ander kruit en dalk selfs data wat ek kan gebruik
Dalk is hier iemand wat gaaf sal wees met enige hulp groot asb?
Ek het altyd die volgende gebruik.
S365 ( 45g balkie skaal )
S200 Primers
PMP dop
PMP 150gr ProAmm punte
TPL 80.5mm
Ek sal enige terugvoer baie waardeer.
Beste groete
Pieter