Goeie more almal
Ek is in die knyp.
My S365 is klaar en ons naweke is om die draai.
Ek kort groot asb hulp met ander kruit en dalk selfs data wat ek kan gebruik
Dalk is hier iemand wat gaaf sal wees met enige hulp groot asb?
Ek het altyd die volgende gebruik.
S365 ( 45g balkie skaal )
S200 Primers
PMP dop
PMP 150gr ProAmm punte
TPL 80.5mm
Ek sal enige terugvoer baie waardeer.
Beste groete
Pieter
CZ 550 Lux 7X57
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: CZ 550 Lux 7X57
Het jy dalk S355 of S335. Hulle sal albei goed werk met 150gr koeëls.
Ander dryfmiddels is Reloder 15 of 17. Pryse is nou eina. Data is beskikbaar op die webtuistes, maar jy kan QL hulp aanvra. Is daardie 'n 600mm loop?
Ander dryfmiddels is Reloder 15 of 17. Pryse is nou eina. Data is beskikbaar op die webtuistes, maar jy kan QL hulp aanvra. Is daardie 'n 600mm loop?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br

