Fabrieks ammunisie vir 308

Post Reply
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Fabrieks ammunisie vir 308

Post by Philip J »

Hallo almal

Watse 150gr fabrieks ammunisie skiet julle in julle 308's?

Vriend van my het altyd PMP 150gr geskiet, maar nou moet hy noodgedwonge na iets anders kyk.

Hy herlaai glad nie.

Wst sou julle aanbeveling wees asb?
Last edited by Philip J on Wed Apr 07, 2021 3:16 pm, edited 1 time in total.
Groetnis
Philip
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by Philip J »

Ek het vergeet om te sê, dis vir jagdoeleindes, nie skyfskiet nie.
Groetnis
Philip
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by tripodmvr »

S&B, Federal Fusion, Remington. Dit is al wat ek nou aan kan dink.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13585
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by Capt. Yoda »

Winchester se super x skiet mooi en hulle is nie onsmaaklik duur nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by ruaanb »

Capt. Oblivious wrote:Winchester se super x skiet mooi en hulle is nie onsmaaklik duur nie
Definitief
Jacques.308
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 499
Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by Jacques.308 »

Sako Hammerheads is baie duur maar tog n baie lekker patroon

Sent from my SM-N770F using Tapatalk

User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 925
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by Philip J »

Dankie manne

Ek gee dit so deur.
Groetnis
Philip
knipmes
Hero Member
Hero Member
Posts: 704
Joined: Mon May 14, 2018 12:02 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by knipmes »

Voorstel: Gewere verskil soos mense se smaak verskil. Die een skiet beter / meer akkuraat met vervaardiger X se produk as met vervaardiger B. Ek het al gesien dat n geweer akkuraat skiet met die gewone PMP patrone maar nie met die PMP Pro Amm nie. Aangesien PMP blykbaar voorheen goed genoeg vir die spesifieke geweer was, kyk na ammunisie wat se koeel min of meer dieselfde vorm het. Vra n paar vriende wat verskillende fabrieks ammunisie skiet of hulle nie so 4 of 5 patrone kan afstaan nie. Maak seker die geweer is skiet gereed, loop goed skoongemaak, ens. Gaan toets dan die verskillende make op die skietbaan. Kies dan die een wat vir jou jag doeleindes die beste is.
JohanvB
Hero Member
Hero Member
Posts: 2595
Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by JohanvB »

Capt. Oblivious wrote: Wed Apr 07, 2021 4:48 pm Winchester se super x skiet mooi en hulle is nie onsmaaklik duur nie

Het nou sommer uit nuuskierigheid rondgebel..niks hier in die Kaap nie..uit voorraad uit, twee winkels, res hou dit glad nie aan nie.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Fabrieks ammunisie vir 308

Post by joe rocket »

JohanvB wrote: Thu Apr 08, 2021 12:06 pm
Capt. Oblivious wrote: Wed Apr 07, 2021 4:48 pm Winchester se super x skiet mooi en hulle is nie onsmaaklik duur nie

Het nou sommer uit nuuskierigheid rondgebel..niks hier in die Kaap nie..uit voorraad uit, twee winkels, res hou dit glad nie aan nie.


Vra vir Ruaan sy pa skiet met hulle.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
Post Reply