Page 1 of 1
Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Posted: Sun Apr 04, 2021 4:52 pm
by ShaunG
Goeie Middag Almal
Enige jag geleenteheid vir 5 manne in die wes kaap omgewing?
Wild gesoek.
Rooibokke
Springbok
Vlakvark
Zebra
Blouwildebees
S
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Posted: Sun Apr 04, 2021 9:27 pm
by Klein Karoo
Shaun probeer Daybreak Safaris:
Chris Snyman
MTN 460 drie agt vyf een.
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Posted: Mon Apr 05, 2021 10:25 am
by ShaunG
Klein Karoo wrote: Sun Apr 04, 2021 9:27 pm
Shaun probeer Daybreak Safaris:
Chris Snyman
MTN 460 drie agt vyf een.
Dankie sal hom n lui gee
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Posted: Tue Apr 06, 2021 11:08 am
by Pierre1
ShaunG wrote: Sun Apr 04, 2021 4:52 pm
Goeie Middag Almal
Enige jag geleenteheid vir 5 manne in die wes kaap omgewing?
Wild gesoek.
Rooibokke
Springbok
Vlakvark
Zebra
Blouwildebees
S
Dag Shaun,
Probeer ook Nooitgedacht (Jan Ellis is/was die kontak persoon - 073 442 4896) en Rooshoek (Wimpie is/was die kontak persoon - 072 407 8323).
Groetnis