Goeie Middag Almal
Enige jag geleenteheid vir 5 manne in die wes kaap omgewing?
Wild gesoek.
Rooibokke
Springbok
Vlakvark
Zebra
Blouwildebees
S
Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Shaun probeer Daybreak Safaris:
Chris Snyman
MTN 460 drie agt vyf een.
Chris Snyman
MTN 460 drie agt vyf een.
-
ShaunG
- Full Member

- Posts: 179
- Joined: Tue Feb 13, 2018 9:31 am
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Dankie sal hom n lui geeKlein Karoo wrote: Sun Apr 04, 2021 9:27 pm Shaun probeer Daybreak Safaris:
Chris Snyman
MTN 460 drie agt vyf een.
-
Pierre1
- Jr. Member

- Posts: 88
- Joined: Thu Mar 17, 2016 9:52 am
Re: Jag Geleentheid Gesoek Weskaap (5 Mense)
Dag Shaun,ShaunG wrote: Sun Apr 04, 2021 4:52 pm Goeie Middag Almal
Enige jag geleenteheid vir 5 manne in die wes kaap omgewing?
Wild gesoek.
Rooibokke
Springbok
Vlakvark
Zebra
Blouwildebees
S
Probeer ook Nooitgedacht (Jan Ellis is/was die kontak persoon - 073 442 4896) en Rooshoek (Wimpie is/was die kontak persoon - 072 407 8323).
Groetnis
.300 Win Mag Savage 116 Bear Hunter
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U
.243 BB HOWA 1500
.22LR BRNO Mod 2
.22 BRNO Hornet ZKW465
9mm CZ PO9
.38 Special Rossi
12 Gauge Sabatti O/U