howa 300wm laai vir baan en jag
Posted: Sun Jan 08, 2012 8:09 pm
goeie naand
Ek wil graag 'n vraag vra i.v.m herlaai vir my 300wm. ek het wel gesien dat daar al 'n ander post was vir 300wm. Die rede hoekom ek 'n nuwe post begin is: Die ander post is spesifiek gevra hoe 'm 'n spesifieke speod te kry, en soos ek aflaai is dit meerendeels vir teiken.
Ek wil graag begin herlaai. Het nog geen kennis of toerusting nie. Ek het 'n vriend wat al lank herlaai, wat my bietjie gaan help. Ek soek net raad om mee weg te spring. Ek wil darem gereeld op die baan ook skiet. Gaan nie eers probeer vir kompetisies nie, net vir die lekker, en om gereed te wees vir die jag.
1.Watter tipe punte moet ek koop, waarmee ek 'n "all-rounder" kan maak. D.w.s op die baan skiet, in die bos kan jag, asook in die
vlaktes? of stel julle voor dat ek eerder twee verskillendes moet kry vir bos en vlakte(vleiskade ingedagte)
2. Watter primers?
3. Kruit S365?
Groetnis
Douw