goeie naand
Ek wil graag 'n vraag vra i.v.m herlaai vir my 300wm. ek het wel gesien dat daar al 'n ander post was vir 300wm. Die rede hoekom ek 'n nuwe post begin is: Die ander post is spesifiek gevra hoe 'm 'n spesifieke speod te kry, en soos ek aflaai is dit meerendeels vir teiken.
Ek wil graag begin herlaai. Het nog geen kennis of toerusting nie. Ek het 'n vriend wat al lank herlaai, wat my bietjie gaan help. Ek soek net raad om mee weg te spring. Ek wil darem gereeld op die baan ook skiet. Gaan nie eers probeer vir kompetisies nie, net vir die lekker, en om gereed te wees vir die jag.
1.Watter tipe punte moet ek koop, waarmee ek 'n "all-rounder" kan maak. D.w.s op die baan skiet, in die bos kan jag, asook in die
vlaktes? of stel julle voor dat ek eerder twee verskillendes moet kry vir bos en vlakte(vleiskade ingedagte)
2. Watter primers?
3. Kruit S365?
Groetnis
Douw
howa 300wm laai vir baan en jag
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
howa 300wm laai vir baan en jag
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: howa 300wm laai vir baan en jag
O ja, ek het alreeds klomp Winchester doppe, en 'n paar Highlands.
Dankie
Groetnis
Douw
Dankie
Groetnis
Douw
LIFE IS TRUELY GENEROUS TO THOSE WHO PURSUE THEIR DESTINY
- douw
- Hero Member

- Posts: 1830
- Joined: Sun Apr 03, 2011 6:52 pm
Re: howa 300wm laai vir baan en jag
Baie dankie Ludwig
Ek verstaan wat jy s?, dankie vir die maklike en goeie beskrywing. Gewoonlik lees ek die herlaai goed met 'n groot frons, en 'n gereelde "huh" klankie.
Sal ek dan, as ek n goeie lading ontwikkel op 150 monometaal, bosveld en vlakte kan skiet, of gaan mens dan vir vlakte eerder vir die swaarder punt, wat dan dus meer vleisskade gaan gee?
groetnis

Thanks Ludwig
Ek gaan beslis dan dit gebruik. As ek dan vir die baan 'n lading uitwerk met die goedkoper punte maar ook 150gr, gaan ek naastenby dieselfde resep kan gebruik, maar net met verskillende punte(duurder monometaal vir jag, en goedkoper vir baan)