More manne
Ek wil graag weet: ek het n 300 Savage mod 99 lever action wat ek graag wil verander na n ander kaliber soos 243 of iets. Kan dit gedoen word,enige voorstelle dalk? Die geweer is nog in n goeie toestand. Wil ook weet of iemand vir my kan se wat die beskikbaarheid van ammo is vir die 300 , ek sien in die boekke dis n .309 .
Groette
PAC
Mod 99 Savage 300
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Mod 99 Savage 300
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- molopohunter
- Sr. Member

- Posts: 476
- Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm
Re: Mod 99 Savage 300
Is skerp punt ammo nie bietjie gevaarlik in n lever action oor die patrone wat teen mekaar le nie.
Dis net wat ek n ruk terug by n persoon gehoor het. Blykbaar kan recoil gewere die agterste ronte se punt die slagdop van die voorste slaan.
Dis blykbaar hoekom daai gewere se tipe rontes plat punte het. Was op "lock & load" op history channel ook.
Ek weet nie regtig nie...vra net?

Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Mod 99 Savage 300
Molopo jy is reg met die skerp punt in die lever action gewere. Ek het 'n 30-30 en al sy ammo is of plat of ronde punte.
Hornady maak wel 'n skerp punt met 'n sagte polmer tip vir die 30-30
Peet
Hornady maak wel 'n skerp punt met 'n sagte polmer tip vir die 30-30
Peet
Work to live, don"t live to work
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mod 99 Savage 300
PAC
Ek ken persoonlik twee gewere in die kaliber en een is n Savage 99
Kaliber is heel akkuraat met gewone 308 punte.
My pel Mike skiet elke jaar sy koedoe by my met syne en nog nooit vir meer gewens nie.
Wees versigtig om te verander. Jou magasyn en die lengte van jou aksie kan jou dalk beperk op die lengte van jou keuse. Die 300 Sav is maar kort.
Die 250 Savage ( 250-3000 is die selfde ) sal werk maar ek weet nie hoe die akkuraatheid sal wees nie.
My advies, hou die geweer in 300 Sav en skiet lekker.
Frikkie

Cradock
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Mod 99 Savage 300
Manne
Dankie vir die terugvoer. Hy het n rotary magasyn,kan een van julle my dalk op die spoor sit van ammo?
PAC
Dankie vir die terugvoer. Hy het n rotary magasyn,kan een van julle my dalk op die spoor sit van ammo?
PAC
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Frikkie Coetzee
- Hero Member

- Posts: 2151
- Joined: Thu May 26, 2011 10:30 pm
Re: Mod 99 Savage 300
PAC
Ammo gaan skaars wees. Probeer eerder doppe invoer van die VSA of kry S&O om dit vir jou te doen.
Frikkie
Ammo gaan skaars wees. Probeer eerder doppe invoer van die VSA of kry S&O om dit vir jou te doen.
Frikkie
Cradock
- Problem Animal Control
- Sr. Member

- Posts: 385
- Joined: Tue Sep 15, 2009 8:16 pm
Re: Mod 99 Savage 300
Dankie Frikkie,sal maar sien wat ek gaan doen.
9mm S&W
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
9mm Norinco
.38Spl Luger
.38Spl Luger
.22BRNO
.22Krico
.22Hornet
.44Magnum Ruger
.410
12Br CBC
12Br S&W
12Br S&W
.303BSA
.308BRNO (ou betroubaar)
Ruger Mini14 223
Solank daar lood in die lug is,het ons hoop!!!!
- Janjak
- Hero Member

- Posts: 529
- Joined: Tue Apr 07, 2009 2:51 pm
Re: Mod 99 Savage 300
PAC
die 300 Savage is net so klein bietjie agter jou 308. Dop kap. is so 3gr minder as die 308.
Die kaliber is ook n .308.
Spoed met n 150gr behoort so in die orde van 2600fps te wees en sal n lekker vlakvark kaliber daar by jou maak.
Koste om hom te verander na iets anders is dalk nie die moeite werd nie.
Doppe vir die 250 Savage en self 22-250 sal kan werk.