Lang afstand jag

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Lang afstand jag

Post by tripodmvr »

Sien die statistiek op forum "Long Range Hunting". Die inligting kom van 251 intekenaars.

In the last 12 months, what was your longest rifle kill on big game?
0 to 200 yards - 23.11%
 
201 to 400 yards - 31.04%
 
401 to 600 yards - 24.28%
 
601 to 800 yards - 10.99%
 
801 to 1,000 yards - 4.37%
 
Over 1,000 yards - 6.20%
 
Total Votes: 3,566
You have already voted on this poll. 
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lang afstand jag

Post by tripodmvr »

Ludwig wrote: Is nogals interessante statistiek. Wat interessant is, van die 3566 stemme, het meer as 45% van die manne skote (kills) verby 400y gevat. Dink in SA sal die statistiek aansienlik anders lyk.
Ja, ons bokkies val nie om as die skoot naby verbygaan nie.

This is Africa - lion country.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
JACQUES BOTHA
Hero Member
Hero Member
Posts: 2283
Joined: Tue Jan 06, 2009 10:53 am

Re: Lang afstand jag

Post by JACQUES BOTHA »

Onthou daai stats gaan oor die verste skoot, en dis daai een langste skoot , sal graag wils sien wat hulle as die gemiddelde afstand sien wat hulle op skiet ek sal baie verbaas wees as die gemiddelde afstand nie ook tussen 200- 400 yards gaan erindig nie.
maar die lekkerste ding van stats is jy kan dit gebruik soos jy wil en antwoorde kry wat jy graga wil soek, vra net die vraag anders...
Ek wonder hoe sal so LRH ONDERWERP INPAS BY ON IN DIE FORUM?
Ek is ook lus om met die ding te speel, Ek dink dit kan nogal interresant word en wees..
Daai 496 meter skoot op n jakkals sal ook amper by die 600yards verbygaan..So in S A is daar ook sulke skuts en lyk my hulle kan..

Groete
JAcques
Shoot straight and tell the truth!
User avatar
GERT vd M
Hero Member
Hero Member
Posts: 650
Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm

Re: Lang afstand jag

Post by GERT vd M »

tripodmvr wrote:
Ludwig wrote: Is nogals interessante statistiek. Wat interessant is, van die 3566 stemme, het meer as 45% van die manne skote (kills) verby 400y gevat. Dink in SA sal die statistiek aansienlik anders lyk.
Ja, ons bokkies val nie om as die skoot naby verbygaan nie.

This is Africa - lion country.
    ;D ;D OF GROOT VYF COUNTRY!!
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
Post Reply