Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Oom Marius dink die is nuwe no.1 vir SCI maar die RW rekord was ook opgetel as iemand dalk RW boek het om te kyk hoe ver is hy met koedoe wat gejag is.
Last edited by Frederik on Fri Feb 19, 2021 5:52 am, edited 1 time in total.
Frederik wrote: Thu Feb 18, 2021 5:33 pm
Oom Marius dink die is nuwe no.1 vir SCI maar die RW rekord was ook opgetel as iemand dalk RW boek het om te kyk hoe ver is hy met koedoe eat gejag is.
Die langste is wel 'n opgetelde stel horings uit Mosambiek as my geheue reg is. Hierdie 2 bokke is darem uitmuntende voorbeelde van hulle spesies.
Wat my opval op die Kudu-foto, behalwe die een punt (Nie koeëlpunt!) wat blyk onnatuurlik in sy eie rigting te wys, is die nek. Mens kan nie ingeligte opinie maak nie en net duideliker foto’s sou dit kon uitlig. Die nek lyk vir my relatief dun in verhouding met die horings?
‘n Kudu met sulke horings se nek is normaalweg opsigtelik dik van swaardra en baklei. Mag dalk net foto wees, tog.
Pappabeer wrote: Fri Feb 19, 2021 5:02 am
Daai tefbaal koedoe wat onlangs dood is Mr Wow was 75&2/8” met sy laaste lewendige meet en 76&7/8” na hy dood is.
Daar loop n 74” koedoe op 777 Ranch in Texas ook.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Die koedoebul lyk oud en oor sy prime as ek sy kondisie so kyk. Dit maak sin om sulke diere uit teelprojekte te haal, en in groter kampe te sit om te laat jag. Ek weet ek sal... https://www.facebook.com/StudGameBreeders