Opsoek na 7x57 collet die
-
eben223
- Newbie

- Posts: 6
- Joined: Mon Apr 13, 2020 11:34 am
Opsoek na 7x57 collet die
Dag almal,Ek het laasjaar ñ bittermooi Brno 7x57 model 21F gekoop en wil net nog n collet die koop,laatweet asseblief tog as iemand een te verkope het!
