Page 1 of 1

.243 HOWA

Posted: Mon Dec 21, 2020 9:31 am
by jankraay
As iemand met n .243 Howa sit wat op geskiet is en jy wil van hom ontslae raak laat weet my asb.

Groete


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .243 HOWA

Posted: Mon Dec 21, 2020 4:23 pm
by DeonvTonder
Ek sit en wik en weeg nog of ek dalk myne moet laat gaan sienende dat ek 6mm creedmoor het wat kom. Hy is wel nog nie uitgeskiet nie maar daar is al so 1750 skote deur sy loop. Groep nog bitter mooi. So maand terug nog 5 skote deur dieselfde gat gejaag. Beplan jy om aksie te gebruik vir 'n bou? Dalk kan ons onderhandel as jy my arm genoeg gedraai kry ;D ;D

Pm my dan gesels ons

Re: .243 HOWA

Posted: Mon Dec 21, 2020 7:10 pm
by jankraay
DeonvTonder wrote:Ek sit en wik en weeg nog of ek dalk myne moet laat gaan sienende dat ek 6mm creedmoor het wat kom. Hy is wel nog nie uitgeskiet nie maar daar is al so 1750 skote deur sy loop. Groep nog bitter mooi. So maand terug nog 5 skote deur dieselfde gat gejaag. Beplan jy om aksie te gebruik vir 'n bou? Dalk kan ons onderhandel as jy my arm genoeg gedraai kry ;D ;D

Pm my dan gesels ons
Ek PM jou...


Sent from my iPhone using Tapatalk