As iemand met n .243 Howa sit wat op geskiet is en jy wil van hom ontslae raak laat weet my asb.
Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
.243 HOWA
- DeonvTonder
- Full Member

- Posts: 142
- Joined: Sun May 31, 2015 11:12 am
Re: .243 HOWA
Ek sit en wik en weeg nog of ek dalk myne moet laat gaan sienende dat ek 6mm creedmoor het wat kom. Hy is wel nog nie uitgeskiet nie maar daar is al so 1750 skote deur sy loop. Groep nog bitter mooi. So maand terug nog 5 skote deur dieselfde gat gejaag. Beplan jy om aksie te gebruik vir 'n bou? Dalk kan ons onderhandel as jy my arm genoeg gedraai kry
Pm my dan gesels ons
Pm my dan gesels ons
Glock 19 Gen 3
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
Howa 308
Howa 6mm Creedmoor
Voere 22LR
Baikal 12GA SS
Lee Enfield 303
Rossi .38 SPL
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: .243 HOWA
Ek PM jou...DeonvTonder wrote:Ek sit en wik en weeg nog of ek dalk myne moet laat gaan sienende dat ek 6mm creedmoor het wat kom. Hy is wel nog nie uitgeskiet nie maar daar is al so 1750 skote deur sy loop. Groep nog bitter mooi. So maand terug nog 5 skote deur dieselfde gat gejaag. Beplan jy om aksie te gebruik vir 'n bou? Dalk kan ons onderhandel as jy my arm genoeg gedraai kry![]()
![]()
Pm my dan gesels ons
Sent from my iPhone using Tapatalk
