Varke

Post Reply
User avatar
Onskulligejakkals
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm

Varke

Post by Onskulligejakkals »

Graag verneem ek van lede wat my kan se wat my regte is omtrent varke (plaasvarke) van n buurman wat los rondloop op my grond en na verskeie versoeke wat op dowe ore val om hulle op hok tehou.
Ek haat n rooikat
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke

Post by James Wilson »

as die varke nie bewysbare skade doen nie, is maar redelik beperk tot aanhoudende skriftelikke korrespondensie wat dan uiteindelik aan n prokureur sal moet oorhandig word.

intussen gebeur ongelukke altyd so maklik ;)
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
Mac
Hero Member
Hero Member
Posts: 1172
Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm

Re: Varke

Post by Mac »

Weet nie waar jy is nie, maar slangkop proe vir 'n vark soos lekkergoed, dan neem dit met 'n paar minute vir jou probleem om opgelos te word. Veldkos wat hy eet kan jy nie voor keer nie, of hoe?

Moet net nie daardie vark eet niie, of so word daar gese
Occasionally mistaken for a responsible adult

It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
User avatar
molopohunter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 476
Joined: Sun Aug 29, 2010 5:54 pm

Re: Varke

Post by molopohunter »

As dit my plaas was, en ek het hom al baie gevra om die varke in sy kant te hou...sou daar n paar in n gat weg geraak het.
As hy my skade doen >:(
Ek het al soort gelyke probleem met buur maatskapy met beeste in botswana gehad. Vir hulle n brief geskryf om te se ek gaan van nou af skiet (ek en die bestuurder was nie kwaai vrinne nie). En die direkteur n faktuur gestuur vir die weiding en lek.
Hulle het betaal en het toe begin om hulle kampe aan hulle kant reg te kry. Vark, bees, skaap...ek sien nie die verskil nie...dit bly vee.

Groete.
Peet
Ruger 10/22, BRNO 22 mod2, Ruger mini 14, CZ 22-250 varminter, Ruger 77/44, BRNO 270, Mauser M96 30-06 straight pull, Remington T/T 308, Ruger 375, Ruger 416, Howa 375 ruger, Baikal 12ga S/S, CZ 12ga O/U, Taurus 9mm PT111, Vector 40s&w sp2, Hoyt.
User avatar
Onskulligejakkals
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm

Re: Varke

Post by Onskulligejakkals »

Die skade wat varke aanrig is meer  natuurbewaring skade want die goed ruik mos als uit ,voelnessies wat in die rivier beddings is en knol en bol plante word uitgedol en gevreet  en dan ook die goed mis orals en my skape wei ook daar so dit word n inwendige parrasiet probleem vir my en glo my maar my plaaswerkers het soms n vrieskas vol "vis". Die rede vir my vraag was dat naturbewaring vir my gese het as gevolg van die vark probleem wat reeds in die Weskaap is mag ek hulle skiet ek mag hulle blykbaar net nie optel enbegrawe binne 24 uur nie.Nou het ek maar net gewonder of daai ou bekommerd was oor die natuur en of dit so is.
Ek haat n rooikat
User avatar
James Wilson
Hero Member
Hero Member
Posts: 4600
Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am

Re: Varke

Post by James Wilson »

skiet Boeta skiet!!!!
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Varke

Post by Gerhard Smith »

Ons skiet ook die "feral" varke in die wes kaap so van wellington se kant en dan soms meer veldrif toe. Die goed is n groot pes en natuurbewaring het nou n program uiteengesit om die goed te probeer onder beheer kry. Rede hiervoor is dat hulle besig is om die renosterveld biome te vernietig en wellington voelvlei dam tulbagh is dink en die enigste plek in die wereld waar die renosterveld natuurlik voorkom. Ek het ook al gehoor van die varke eet ook die bedreigte luiperd skilpaadjies!
Ons het seker in die laaste paar maande so 10-15 van die goed gewalk en stalk hulle is maar moeilik om te kry aangesien hulle baie skelm is. Ek het nog niks gehoor van iemand af dat jy nie die vark mag optel of begrawe binne 24hr nie. Ons slag hulle maak worsies en rook die boude ens en dis nogal leka vleis om te eet proe natuurlik geensins soos vark nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
Rambo
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 68
Joined: Wed Jul 20, 2011 12:38 pm

Re: Varke

Post by Rambo »

Buurman: "Wat het jy met my varke gedoen?" >:(
x: "Watter varke?"  ???
Buurman: "Die varke wat so los hier rondloop!" >:(
x: "Los rondloop?... seker weggeloop of gesteel, hulle was mos nie op hok nie?" :angel:
303 Lee Ennfield
270 BRNO De Lux
22 BRNO
12 BR BRNO
12 BR Miroku
Mathews Switchback
Visstokke
User avatar
Onskulligejakkals
Newbie
Newbie
Posts: 17
Joined: Wed Dec 28, 2011 4:00 pm

Re: Varke

Post by Onskulligejakkals »

Gerhard
Ja soos jy daar beduie van Wellington en die skilpadjies so het natuurbewaring my ook gese.
Die 24 uur het blykbaar tedoen as jy weet wie se vark dit is..Ek sien hier van Het Kruis se kant af Redelinghuis se kant toe waar die teerpad stop loop ook n trop rond wat lyk soos daai een in jou foto.

Groetnis
Ek haat n rooikat
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5154
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: Varke

Post by Pvdw »

Hi Gerdhard, dis darm 'n koddige kolvark daai. Is dit nou 'n kruising tussen mak vark en bosvark daai? Hier bo glo ek nie het ons so iets nie.

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Gerhard Smith
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 89
Joined: Sat Feb 18, 2012 4:46 pm

Re: Varke

Post by Gerhard Smith »

Jammer ek reply nou eers het bietjie verlore geraak. Daai varke is n europese vark wat in die 50's sa toe in gevoer is en toe net laat gaan is!
Jakkalsgat jy moet uitvind of mens iets kan doen oor daai trop wat jy van praat sal kom help.
.308 Musgrave "Suddenly"
.22 Norinco (Wag nog)
Post Reply