wide field of view teleskope
Posted: Mon Dec 26, 2011 12:50 pm
Hallo manne en dames hoop julle het n heerlike kersdag gehad.
Dit bly darem dem moeilik om die regte scope te kies.Ek glo baie van julle sal die ou tasco teleskope nog onthou, hulle het so n ovaalvormige of n tv skerm beeld gehad, ek hoop ek verduidelik reg.Spesifieke modelle wat ek kan onthou was 1.25-5x20 en 3-9x40 ek dink.Dit was baie maklik om met hulle n ding wat draf te skiet as gevolg van groot view of field.
Kan iemand my help ek soek iets soortgelyks, n teleskoop wat redelik kompak is wat vergroot vanaf 1-8 en n baie groot field of view.
smith&bender het nou n 1-8x24,premier optics het een en leopold het ook een maar is belaglik met hul prys, die leopold is duurder asvorige 2 wat ek genoem het.
groetnis
Ben.