Hallo manne en dames hoop julle het n heerlike kersdag gehad.
Dit bly darem dem moeilik om die regte scope te kies.Ek glo baie van julle sal die ou tasco teleskope nog onthou, hulle het so n ovaalvormige of n tv skerm beeld gehad, ek hoop ek verduidelik reg.Spesifieke modelle wat ek kan onthou was 1.25-5x20 en 3-9x40 ek dink.Dit was baie maklik om met hulle n ding wat draf te skiet as gevolg van groot view of field.
Kan iemand my help ek soek iets soortgelyks, n teleskoop wat redelik kompak is wat vergroot vanaf 1-8 en n baie groot field of view.
smith&bender het nou n 1-8x24,premier optics het een en leopold het ook een maar is belaglik met hul prys, die leopold is duurder asvorige 2 wat ek genoem het.
groetnis
Ben.
wide field of view teleskope
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: wide field of view teleskope
Kyk na 'n 2-7x32. Hulle fokus naby en het redelike wye veld. Ek het so Lynx, maar is seker dat van die ander manne iets soortgelyks het.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- GERT vd M
- Hero Member

- Posts: 650
- Joined: Sat Apr 09, 2011 3:12 pm
Re: wide field of view teleskope
Ja daai tasco scopes se field of view was goed, het nou nog so 4x40 met tv view. Wat dit aanbetref het ek nog nie sy gelyke gesien nie
GROETNIS
GERT
GROETNIS
GERT
.338-06 improved (VERKOOP) 7x64 brenn./ 6mm Musgr. BSA P14(VERKOOP)/
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
12Br s\s brno. /.22 Mauser Oberndorf./ 9mm P Glock gen 3./ Windbuks./ Kettie
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: wide field of view teleskope
Ben, jy kan gerus ook na Meopta kyk - my pa skiet so 'n 3-9. Met TV view. Lekker scope met 'n lekker wye field of view.
Groete.
Jaco
Groete.
Jaco
Dont tell me, show me......
- spekieries
- Hero Member

- Posts: 1240
- Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm
Re: wide field of view teleskope
+1 Songdaug
Hoewel hulle bietjie aan die boonste prysklas is het ek nog net goeie terugvoer gekry van die Meopta. Skiet self ook met 'n Vortex, en ek dink ook dit is onderskatte glase.
Hoewel hulle bietjie aan die boonste prysklas is het ek nog net goeie terugvoer gekry van die Meopta. Skiet self ook met 'n Vortex, en ek dink ook dit is onderskatte glase.
-
viperian
Re: wide field of view teleskope
Ben
Ek is gelukkig genoeg om nog 'n 3-9 x 40 Lynx met 'n TV view te he wat 'n lekker scope.
Ek het onlangs probeer om 'n soortgelyke een te kry maar sonder enige sukses
Tog snaaks dat hulle goete wat werk ophou maak
Ian

bullseye
Re: wide field of view teleskope
Viperian
ek sal dit ook nooit kan verstaan dat juis die goed wat nie moeilikheid het nie onttrek word, jy moet daai scope mooi oppas.
groetnis
Ben.
ek sal dit ook nooit kan verstaan dat juis die goed wat nie moeilikheid het nie onttrek word, jy moet daai scope mooi oppas.
groetnis
Ben.