Keymod rails vir AR15
Posted: Thu Oct 22, 2020 11:03 am
Goeie-more,
Ek is opsoek na Keymod rails, 8/4 slots asook n QD sling mount, Weet iemand wie het moontlik in voorraad.
Blessings.