Goeie-more,
Ek is opsoek na Keymod rails, 8/4 slots asook n QD sling mount, Weet iemand wie het moontlik in voorraad.
Blessings.
Keymod rails vir AR15
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8017
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Keymod rails vir AR15
Kontak vir Dave Sheer of Spartan Arms. Hulle hou altyd sulke goed aan.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Keymod rails vir AR15
Dankie Arnold