Spawning geelvis
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Spawning geelvis
Ek was bietjie gelukkig om so 'n poksie raak te loop laas naweek. Hier is een uit die vele kleinbek geelvisse wat ek op 'n vlieg gevang het.
"http://www.youtube.com/embed/KTOxhMd1LKQ"
Groete
Heinrich

Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spawning geelvis
Baie netjies...
Ek is leek op geelvis maar was onder die indruk dat hulle broei seisoen reeds verby is...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo Gerhard
Hier by ons is hulle nou al vir 6 weke besig. So 6 weke terug het ons seker 70 gevang in 3 ure. Laas naweek het ek seker so 30 gevang die eerste dag en die volgende dag 20+. Gewoonlik vang ons so 3 na 5 ure. Laas naweek eerste keer my kamera gebruik. Sien die babers is ook nou besig. Gaan more of saterdag kyk of hulle nog besig is.
Groete
Heinrich
Hier by ons is hulle nou al vir 6 weke besig. So 6 weke terug het ons seker 70 gevang in 3 ure. Laas naweek het ek seker so 30 gevang die eerste dag en die volgende dag 20+. Gewoonlik vang ons so 3 na 5 ure. Laas naweek eerste keer my kamera gebruik. Sien die babers is ook nou besig. Gaan more of saterdag kyk of hulle nog besig is.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Gerhard jy is reg en verkeerd

In die Vaal spawn hulle baie kort maar in damme soos Sterkies begin hulle reeds in Nov. en gaan gewoonlik aan tot en met einde Maart.
Lyk my hulle gedrag verskil baie van gebied en omstandighede.
Magies Hein maar jy hanteer daai stok/katrol en lyn soos 'n ou hand
Lekker om te sien as 'n man weet wat hy doen met daai 9" grafiet.
Waar het jy gaan vang< ek is groen hier waar ek sit.
Peet
In die Vaal spawn hulle baie kort maar in damme soos Sterkies begin hulle reeds in Nov. en gaan gewoonlik aan tot en met einde Maart.
Lyk my hulle gedrag verskil baie van gebied en omstandighede.
Magies Hein maar jy hanteer daai stok/katrol en lyn soos 'n ou hand
Waar het jy gaan vang< ek is groen hier waar ek sit.
Peet
Work to live, don"t live to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo Peet
Dit is hier by ons in die Oranje (Xhariep) Rivier, tussen die twee damme. Aan die bolope van die Van der Kloof dam.
So 'n "meevallertjie" van my werk.
Groete
Dit is hier by ons in die Oranje (Xhariep) Rivier, tussen die twee damme. Aan die bolope van die Van der Kloof dam.
So 'n "meevallertjie" van my werk.
Groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Ai jajai dan noem julle dit werk

Kan sommer sien die water is in 'n beter toestand as die Vaal

Gerhard wanneer gaan help ons vir Hein met sy WERK???
Peet
Kan sommer sien die water is in 'n beter toestand as die Vaal
Gerhard wanneer gaan help ons vir Hein met sy WERK???
Peet
Work to live, don"t live to work
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spawning geelvis
Agnee Peet ek kan net van sulke goed droom.Pvdw wrote: Ai jajai dan noem julle dit werk![]()
![]()
Kan sommer sien die water is in 'n beter toestand as die Vaal![]()
Gerhard wanneer gaan help ons vir Hein met sy WERK???
Peet
Ek is op my 2de 14 ure dag vir die week...
Waar gaan ek kaans kry om geelvis gevang te kry.
Ek kon die hele somer nog nie eers lyn nat maak nie...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo bywoner
Dit is 'n "Coper John" variasie met 'n Florescent orange ipv pou veer vir 'n "abdomen" Size 10 hoek. Sover een van my beste vlieggies wat ek gebind het.
Groete
Heinrich
Dit is 'n "Coper John" variasie met 'n Florescent orange ipv pou veer vir 'n "abdomen" Size 10 hoek. Sover een van my beste vlieggies wat ek gebind het.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Spawning geelvis
Hi Heinrich
Dankie, gaan vir my eerste geelvis probeer, vir so 10 dae tussen Douglas en Prieska, ry volgende week op. Ek kyk nou vir inligting, vir n vaalle, ek bind nie self nie, ek moet maar van die rak af koop.
Groete
Arnold
Weet nie of die by ons sal werk nie, maar die pryse is reg, en n groot keuse.
http://www.google.co.za/url?sa=t&rct=j& ... yMEdCYJtew

Last edited by Arnold van Wyk on Thu Dec 22, 2011 7:07 pm, edited 1 time in total.
Voorheen as Bywoner, 308 Sako
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Bywoner jy moes gepraat het hier op die forum.
Ek bind dat die spoeg spat
ek hou baie daarvan.
Laat weet my vroegtydig as jy weer gaan dan bind ek so paar vir jou en gooi hulle in die pos.
Hein dis darm lekker om jou eie vlieg te gebruik.
Ek was laasweek op Sterkfontein en daar is dit totaal ander tegniek, meestal droe? vlieg. Man ek gaan sommer terug.
Peet
Ek bind dat die spoeg spat
Laat weet my vroegtydig as jy weer gaan dan bind ek so paar vir jou en gooi hulle in die pos.
Hein dis darm lekker om jou eie vlieg te gebruik.
Ek was laasweek op Sterkfontein en daar is dit totaal ander tegniek, meestal droe? vlieg. Man ek gaan sommer terug.
Peet
Work to live, don"t live to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo Peet
Ek het die post gesien. Is baie lekker. Ek het lank in Harrismith gewerk maar was meer Lesotho en Qwa-Qwa toe. Was 'n paar keer by Sterkfontein maar nie veel sukses gehad nie.
Ek beplan juis vroeg volgende jaar 'n 4 dae trippie na Lesotho.
Groete
Heinrich
Ek het die post gesien. Is baie lekker. Ek het lank in Harrismith gewerk maar was meer Lesotho en Qwa-Qwa toe. Was 'n paar keer by Sterkfontein maar nie veel sukses gehad nie.
Ek beplan juis vroeg volgende jaar 'n 4 dae trippie na Lesotho.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Hein gaan jy Katsedam toe???
Die manne praat met lof van daai water.
Peet
Die manne praat met lof van daai water.
Peet
Work to live, don"t live to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Peet
Ek gaan verder op in die bolope van die Malibamatso rivier (rivier wat inloop in die Katse dam). Ek is maar 'n liefhebber van lopende water visvang.
groete
Ek gaan verder op in die bolope van die Malibamatso rivier (rivier wat inloop in die Katse dam). Ek is maar 'n liefhebber van lopende water visvang.
groete
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Hein geniet dit en moet nie die foto's vir jouself hou nie

Peet
Peet
Work to live, don"t live to work
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Sal later nog 'n paar fotos en video's opsit van geelvis en baber. Kry so nou en dan 'n gelukkie met die karpe ook. Baie ouens onderskat die krag en spoed waarmee karpe wegtrek en veg.
Sal die kameratjie goed inspan.
Groete
Heinrich
Sal die kameratjie goed inspan.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Spawning geelvis
Lekker man Hein
Wat gebruik jy vir kamera?
Neels
Wat gebruik jy vir kamera?
Neels
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Hallo Neels
Ek het vir my 'n GoPro Hero2 gekry. Werk baie lekker. Goeie beeld kwaliteit ens.
Groete
heinrich
Ek het vir my 'n GoPro Hero2 gekry. Werk baie lekker. Goeie beeld kwaliteit ens.
Groete
heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Spawning geelvis
Dankie Heinrich en Peet,
Daar leer ek weer bietjie meer van die stukkies goud in ons reviere.
Daar leer ek weer bietjie meer van die stukkies goud in ons reviere.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- gillie
- Hero Member

- Posts: 957
- Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am
Re: Spawning geelvis
Kyk, ek wil nou nie moeilikheid maak nie, maar ek het geleer 'n mens cast nie na spawning vis nie... Net 'n gedagte
.22 LR
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
.222 Rem
7mm-08
8x57 jrs
300 WinMag
375 H&H Mag CZ 550
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Spawning geelvis
X2gillie wrote: Kyk, ek wil nou nie moeilikheid maak nie, maar ek het geleer 'n mens cast nie na spawning vis nie... Net 'n gedagte
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- jaracal
- Administrator

- Posts: 1891
- Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm
Re: Spawning geelvis
Gillie
Of dit 'n verskil sal maak indien daar 'n paar visse gevang en vrygelaat word in 'n klein lokale gebied waar 1000snde oor Km's spawn is 'n ander gedagte. Die rivier is ongeveer 60km lank en is hier geen visvang druk op die visse nie. Vir die gedeelte van die rivier wat ek ken en in beweeg (ongeveer 10km vloeiende water) is ek en my vriend die enigstes wat daar vang. Vir die volgende 20km weet ek ook nie van enige persone wat daar vang nie behalwe die boere se werkers wat vang. Die individuele vis wat eiers le^ en deur die ander vis bevrug word is so besig daarmee dat hulle nie die vlieg sal vat nie en probeer ek nie eers na hulle cast nie. Verder sal dit 'n perd van 'n ander kleur wees as 100de ouens die plek besoek en die visse steur.
Groete
Heinrich
Of dit 'n verskil sal maak indien daar 'n paar visse gevang en vrygelaat word in 'n klein lokale gebied waar 1000snde oor Km's spawn is 'n ander gedagte. Die rivier is ongeveer 60km lank en is hier geen visvang druk op die visse nie. Vir die gedeelte van die rivier wat ek ken en in beweeg (ongeveer 10km vloeiende water) is ek en my vriend die enigstes wat daar vang. Vir die volgende 20km weet ek ook nie van enige persone wat daar vang nie behalwe die boere se werkers wat vang. Die individuele vis wat eiers le^ en deur die ander vis bevrug word is so besig daarmee dat hulle nie die vlieg sal vat nie en probeer ek nie eers na hulle cast nie. Verder sal dit 'n perd van 'n ander kleur wees as 100de ouens die plek besoek en die visse steur.
Groete
Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
Wat vis na spawn aan betref glo ek dat daar nie fout is om na die buite wyke van die spawnbeds te cast nie.
Jou optrede moet egter van so 'n aard wees dat jy nie die spawn versteur en die vis laat ophou spawn nie.
Op Sterkies byvoorbeeld hou jy 'n lae profiel en vis so 30-50m kort van die spawnbeds, hoofsaaklik na die vis wat klaar gespawn het.
Op die stadium het hulle baie energie gebruik en is dan gulsig om als te eet wat hulle sien.
Vis wat aktief spawn of wag vir 'n beurt het ek ondervind is in elkgeval nie gretig om die vlieg te vat nie.
Bly net weg van die spawnbeds en moet nie die vis verwilder nie. Als daarrondom is fair game vir my.
Peet
Jou optrede moet egter van so 'n aard wees dat jy nie die spawn versteur en die vis laat ophou spawn nie.
Op Sterkies byvoorbeeld hou jy 'n lae profiel en vis so 30-50m kort van die spawnbeds, hoofsaaklik na die vis wat klaar gespawn het.
Op die stadium het hulle baie energie gebruik en is dan gulsig om als te eet wat hulle sien.
Vis wat aktief spawn of wag vir 'n beurt het ek ondervind is in elkgeval nie gretig om die vlieg te vat nie.
Bly net weg van die spawnbeds en moet nie die vis verwilder nie. Als daarrondom is fair game vir my.
Peet
Work to live, don"t live to work
- henried
- Hero Member

- Posts: 2353
- Joined: Mon Jul 18, 2011 8:33 pm
Re: Spawning geelvis
Vang is een ding, die loop oor die sponning beds is eintlik die probleem.
Henrie Degenaar
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
Life Christian Adventure http://www.lifeca.org
Train to hunt South Africa
"Deo Valente "
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spawning geelvis
henried ek stem saam met die loop maar selfs versteur van die aktiwiteit is onaanvaarbaar.
As jy as hengelaar in 'n strook van 10km hengel waar hulle spawn betek dit net dar daar 'n groot saamtrek van vis in daai area is. Nie almal is gelyk op die spawn nie. Sommige wag nog, ander is besig en ander het reeds
klaar gespawn.
Ek glo dat meeste van die vis wat jy in so "n area vang in elkgeval reeds klaar is en daarom die gulsige vreet patroon.
Soos jy tereg s? sommige hengelaars loop tot op die vis en versteur nie net die spawn nie maar beskadig die beds en eiers ook
Dis daai manne wat ek nie mee saamstem nie.