Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Ek begin kas skoonmaak en het dievolgende wat 'n nuwe huis soek.
Paxi koste vir die koper, hier is nie 'n PostNet nie.
36x Once Fired 357 Doppe. Meeste is nny headstamp, paar S&B stamps ook.
Vol stel 45 ACP Lee Dies. Iemand het dit jare terug by 'n pel van my gekoop en dit nooit kom afhaal nie. As hy om een of ander rede dit eendag soek sal jy dit vir hom moet aanstuur!
Ek het ook 'n paar 243 en 300WM mixed stamp gebruikte brass as iemand 'n behoefte het vir so iets sal ek kyk wat ek kan bymekaar maak.