7x57 vs 308 (6.5x55)

Post Reply
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 483
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by saswart »

Ek het die geleentheid om een van die bogenoemde kalibers te kry. Wil bietjie hoor (ja ek ken die gesegde van ore uitleen.. ;D ) wat die gevoel is oor die 2. Beide is klasieke jag gewere. Ek kan net 1 kies ander een gaan aan iemand anders. Ek het nie een vand die 2 kalibers nie (het reeds 303/375/458 Exp) so ek sal seker die roer wil gebruik vir 200 - 400m Nee ek wil nie verder as 400m gaan nie. Ja ek is ook bewus daar is beter alternatiewe, my eintlike voorkeur is 6.5x55 maar dit is nie nou die geleentheid wat ek gegee is nie. My voorkeur op die stadium is die 7x57.

Die 2 gewere waarna ek loer is:
1. 308, 22 duim, 1:10
2. 7x57 24 duim, 1:8,7

Hoor graag
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by J le Roux »

Ek wil nie my geliefde 7x57 verraai nie, hy is ideaal vir bosveld afstande.

As jy praat van 200 tot 400m dink ek die .308 sal vir jou n klein bietjie beter prestasie gee.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Gawie(13mm) »

J le Roux wrote: Tue Sep 08, 2020 2:40 pm Ek wil nie my geliefde 7x57 verraai nie, hy is ideaal vir bosveld afstande.

As jy praat van 200 tot 400m dink ek die .308 sal vir jou n klein bietjie beter prestasie gee.
Mnr. Le Roux, met respek gesê, fop-nuus maat. ;D

Die 7x 57 en die 308 is 'n tweeling wat ballistiek aanbetref. Nou wel nie identies nie, maar met dieselfde grein koeël loop hul soos twee boude in 'n paar jeans.
Die 7 x 57 doen dit met 'n half grein kruit meer, maar effens minder druk, agv die effense groter dop volume.
Met die 24 duim loop sal die 7 x 57 jou omtrent 2630 vps gee met 'n 162 grein SST. Jy sal die 308 met die 20 duim loop effens moet aanjaag om by daai spoed te kom met 'n 165 grein SST, maar node spoed sal net onder 2 600 vps wees.

Vergeet van BC!!! Tot op 400 m maak dit boggerol saak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Hein M. »

Gawie(13mm) wrote: Tue Sep 08, 2020 2:51 pm
J le Roux wrote: Tue Sep 08, 2020 2:40 pm Ek wil nie my geliefde 7x57 verraai nie, hy is ideaal vir bosveld afstande.

As jy praat van 200 tot 400m dink ek die .308 sal vir jou n klein bietjie beter prestasie gee.
Mnr. Le Roux, met respek gesê, fop-nuus maat. ;D

Die 7x 57 en die 308 is 'n tweeling wat ballistiek aanbetref. Nou wel nie identies nie, maar met dieselfde grein koeël loop hul soos twee boude in 'n paar jeans.
Die 7 x 57 doen dit met 'n half grein kruit meer, maar effens minder druk, agv die effense groter dop volume.
Met die 24 duim loop sal die 7 x 57 jou omtrent 2630 vps gee met 'n 162 grein SST. Jy sal die 308 met die 20 duim loop effens moet aanjaag om by daai spoed te kom met 'n 165 grein SST, maar node spoed sal net onder 2 600 vps wees.

Vergeet van BC!!! Tot op 400 m maak dit boggerol saak.
Doodmaakvermoë met swaarder punte van die 308 teenoor die ander se ligter punte? Vra net ::)
User avatar
Witpietskiet
Hero Member
Hero Member
Posts: 763
Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Witpietskiet »

Vat die 7x57 en ackley improve hom.... :-X
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by PWV »

Daar het Gawie vir jou al die inligting gegee!! So, waarom sukkel jy nog??
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Supacow »

7mm ali pad tot by Clicks
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2952
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Lategan1 »

As jy effens hunker na ‘n 6.5x55, neem die 7x57, veral met 24” loop. Hy gaan alle soortgelyke eienskappe as die Sweed gee en nog bietjie by. Beide is klassiek en baie oud...

Ek jag met al drie, as die .308 ‘n 24” loop was, sou ek dalk saam met J. Le Roux stem, vir veelsydigheid tot by Eland.

Jy kan jou groot groot wild met die .375 skiet!!

My 2c.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Dale SH »

I cant find the post right now but I wrote a fairly lengthy reply to another person who asked about the 7x57.
Bottom line is that the current reloading data for the 7x57 is VERY conservative as there still some 120 plus year old rifles in circulation world wide. With a newer model rifle and modern strong action the 7x57 makes for possibly one of the best all round medium/large calibers available.
With a suitable powder there is no reason why you can not launch a 150 grain bullet at 2750 fps + from a 24 inch barrel with a pressure of 50 to 51000 psi.
A 7mm 150 grain bullet at the abovementioned speeds kills most game I can afford to shoot very effectively.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Frederik »

7 x 57
Johan Nel
Hero Member
Hero Member
Posts: 2173
Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Johan Nel »

Ek het 'n 7X57 besit en was baie lief vir hom. Die ander manne het reeds kommentaar gelewer oor hoe die twee kalibers met mekaar vergelyk.
As jy herlaai en baie skiet, is die komponente vir die .308 oorwegend goedkoper en meer geredelik beskikbaar as vir die 7mm.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
User avatar
wynis
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 422
Joined: Mon Oct 01, 2018 7:31 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by wynis »

Dale SH wrote:I cant find the post right now but I wrote a fairly lengthy reply to another person who asked about the 7x57.
Bottom line is that the current reloading data for the 7x57 is VERY conservative as there still some 120 plus year old rifles in circulation world wide. With a newer model rifle and modern strong action the 7x57 makes for possibly one of the best all round medium/large calibers available.
With a suitable powder there is no reason why you can not launch a 150 grain bullet at 2750 fps + from a 24 inch barrel with a pressure of 50 to 51000 psi.
A 7mm 150 grain bullet at the abovementioned speeds kills most game I can afford to shoot very effectively.
You replied to me in 7x57 reloading post Dale. I will definitely go the lighter route at some point with my current “bush” rifle. Honestly in the last two years I have dropped Red Hartbees, Gemsbuck and a big Kudu bul on the spot with my 7x57 with 170gn factory loads at a low speed of 2430 ft/s.
The caliber is this very versatile.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dale SH
Hero Member
Hero Member
Posts: 1730
Joined: Mon Dec 02, 2013 9:02 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Dale SH »

wynis wrote: Tue Sep 08, 2020 6:59 pm
Dale SH wrote:I cant find the post right now but I wrote a fairly lengthy reply to another person who asked about the 7x57.
Bottom line is that the current reloading data for the 7x57 is VERY conservative as there still some 120 plus year old rifles in circulation world wide. With a newer model rifle and modern strong action the 7x57 makes for possibly one of the best all round medium/large calibers available.
With a suitable powder there is no reason why you can not launch a 150 grain bullet at 2750 fps + from a 24 inch barrel with a pressure of 50 to 51000 psi.
A 7mm 150 grain bullet at the abovementioned speeds kills most game I can afford to shoot very effectively.
You replied to me in 7x57 reloading post Dale. I will definitely go the lighter route at some point with my current “bush” rifle. Honestly in the last two years I have dropped Red Hartbees, Gemsbuck and a big Kudu bul on the spot with my 7x57 with 170gn factory loads at a low speed of 2430 ft/s.
The caliber is this very versatile.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Oh yes now I remember.
Thanks for reminding me.
C775 Pre B
Brno No 2 .22LR
Tikka LSA55 .243 Win
Voere 6.5x55
Brno ZKK600 Deluxe 7x57
Ruger 77MK2 30-06
Rossler Titan(6) 8X57JS
User avatar
saswart
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 483
Joined: Wed Mar 07, 2018 2:44 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by saswart »

Dankie almal, dit lyk my 7x57 is wel ander se voorkeur en aanbeveling!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6972
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by DWB »

Stephen, en as jy wonder.... 7x57
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1113
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by J le Roux »

Partykeer is dit lekker om verkeerd te wees ;D.

Moet net nie dat die Amerikaners uitvind wat hier gesê word nie.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by projagter »

7mm vir jag as kaliber punt. 308 vir akkuraatheid en vergeeflikheid.
Nella
Hero Member
Hero Member
Posts: 585
Joined: Sat Aug 12, 2017 7:12 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Nella »

308..defnetief 308😉
Just smile and wave boys >:D
projagter
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 374
Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by projagter »

Ek is ook nog lojaal teenoor my eerste liefde(308), maar dink ek moet nou die 7 08 kies as ek sentiment eenkant toe skuif.
Hennie Dreyer
Full Member
Full Member
Posts: 212
Joined: Sat Aug 10, 2013 8:02 pm

Re: 7x57 vs 308 (6.5x55)

Post by Hennie Dreyer »

.308 altyd
Hennie
.308 CZ 550 Lux
Post Reply