10/22 dieet

Post Reply
bullseye

10/22 dieet

Post by bullseye »

Ek hoop daar is iemand op forum wat my sal kan help. Ek het n 10/22 en ek het baie stinger patrone maar nou lyk dit my die stingers werk nie in n matchbarrel nie . Kan iemand raad gee waarvan n 10/22 hou wat akkuraat is.ek weet stingers is nie die akkuraatste nie maar dit het n goeie trajek.

Dankie
Ben.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 10/22 dieet

Post by blaser »

ben
ek skiet in my 10/22 remington of swartklip sub sonic s hulle  is doodelik akuraat
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 10/22 dieet

Post by Francois Marais »

Ben

Het ook n 10/22 met n Match loop, die een md laminated kolf en stainless loop. Ook gesien dit hou nie vd vinnige goete nie, enige std velocity of match tipe ammo is hy egter bitter akkuraat....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
bullseye

Re: 10/22 dieet

Post by bullseye »

FM en Remmington dankie vir terugvoer. Het julle enige ander tips of raad by 10/22 soos loop skoonmaak ens?

groete
Ben.
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1611
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: 10/22 dieet

Post by blaser »

nee wat maak so nou en dan skoon veral die semi auto aksie
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 10/22 dieet

Post by Francois Marais »

Ben

Die yanks wat ek mee gejag het dieselle vraag gevra, hulle se jy skiet n 10/22 tot hy nie meer wil cycle nie, dan is dit tyd vir n skoonmaak, nie voor dit nie, is maar n moeilikke storie om oral in daai aksie in te kom, moet hom heel strip, uit die hout uit en so.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Beretta
Hero Member
Hero Member
Posts: 2954
Joined: Wed May 06, 2009 4:09 pm

Re: 10/22 dieet

Post by Beretta »

Francois
Ek stem saam oor die skoonmaak jy moet hom strip om hom  goed skoon te maak.Enige HV patrone is bekend vir swak groepe.Maar as jy Velocitors kan kry prbeer hulle gee jou goeie groepe.
Beretta
bullseye

Re: 10/22 dieet

Post by bullseye »

Beretta

Ek het velositers in n ander .22 geweer geskiet.My buurman het my gevra om n bees vir sy volk te skiet, dog toe nou kan ek velositors goed toets 5 skote later tussen die oe op die oor maak nie saak nie velositors kon bees nie dood kry nie ek was baie teleurgesteld. Blitzertjie het bees morsdood geskiet.

Groetnis
Ben.
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: 10/22 dieet

Post by Francois Marais »

Ben

Die Yanks is baie lief vir hulle spoed, maar om die spoed te haal maak hulle die koeeltjie so lig dat dit geen penetrasie (momentum) het nie.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply