Lokkers (decoys) by probleemdiere
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Lokkers (decoys) by probleemdiere
Het nog n?rens gesien dat julle sulke middele aanwend nie. Lyk my dit is aan die pos vat in Amerika vir coyote ens. Kan my indink dat dit hier ook kan werk. Lekker plank skaap met vet tjoppies wat naby die caller staan of jakkalsteiken wat te koop is wat as indringer in 'n gebied gesien word. Alles wat die inkomende jakkals of rooikat se aandag weg van die jagter sal hou.
Wat dink julle veterane?
Wat dink julle veterane?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Gerhard
- Hero Member

- Posts: 7128
- Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Die Yanks gebruik dit vir die Yotes as hulle dag roep doen.
Onthou daar is baie state wat nag jag verbied of jy kan nag jag doen maar sonder n lig.
Dan wag die manne vir vol maan en goeie klomp sneeu en gaan roep dan om die fox en yote op die sneeu te kan sien.
Maar ek dink ek sal beter goed kry om te doen as om met -40? C te gaan roep.
n Decoy sal beslus n ding wees om te gebruik vir dag roep vir jakals.
Dan hang jy sommer n tarrie vlerk op teen n bos of draad sodat die wing om lekke rond beweeg...

FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Battlefields of the Escarpment
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Ek dink die jakkalsteikens wat algemeen beskikbaar is sal as silhouette gesny ook effektief kan werk as dit teen 'n bos staangemaak word. Selfs soortgelyke silhouette van voels , haas of kleinwild behoort goed te werk. 'n Wilde dier sien baie goed in die nag en kan glo dat hulle dan alles meer as silhouet waarneem so 'n ligte bleek tarentaal kan ook miskien werk. Soos ek nou aangaan is julle manne nou-nou beeldhouers en verval in die kunste om grend lokkers te maak.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Tropod
Soos Gerhard opgemerk het, die decoy ding werk eintlik net inni dag, ek het FOXPRO se Jack in a box decoy, en het dit al met groot sukses in die dag gebruik, dit help om die dier se aandag by die roeper te hou, alhoewel Jakkals baie skepties is oor wat hy sien, hy hanrdloop nie sommer weg nie, aandag bly bd decoy terwyl hy ouder gewoonte sirkel om onder die wind te kom.....
Jy moet passop vir die teikens, hulle kan/mag blink as die son dit op sekere angle vang, ek dink n opgestopte jakkals sal n baie beter uitwerking he, DVD's van Randy Anderson, gebruik hulle so n opgestopte Cayote, Fifi, wat sit, om die wat inkom se aandag bietjie af te lei....soos reeds gese, dis alles dagroepe en glo ek nie n decoy het enige waarde in die aand nie.....dit hoef egter gee hi-tech decoy te wees nie, soos Gerhard tereg opgemerk het, Tarentaal veer aan n stokkie het maar dieselle uitwerking.....
Mooi loop
Francois

- BLOK
- Hero Member

- Posts: 5982
- Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Weet Jacques het so opgestopte jak wat hy al gebruik het in die dag met sukses, James (Jagbehep) het sommer weer een van sy kinders se fluffy speelgoed wat hy aan n elek motor gekoppel het hy praat van hy draai net in die rondte.
Soos die manne se dis bloot net om sy aandag weg van jouself te hou.
Soos die manne se dis bloot net om sy aandag weg van jouself te hou.
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
ja, ek het sommer n radio beheerde karretjie gebruik, sy agter wielle afgehaal, ek het toe so n fluffy speelding met n stert aan n stuk draad vas gemaak. ek het toe die draad weer aan die as van die kar vas gemaak en die kar in n boks gesit op sy sy. ek het die draad a kinkel gegee, wat nou maak dat die as ongebalanseerd is. dit maak dat die fluffy toy onwewe bewegings maak. ek druk dus die remote net na die vorentoe posissie vir n oomblik en dan maak daai toy net soos n ding wat in die moeilikheid is. ek het die plan en hoe om dit te maak sommer op youtube gesien.
weet net dat die goedkoper tipe radio beheerde speelgoed soos wat ek gebruik het nie sommer verder as so 8-12m opvang nie. ek kon dus nie werklik hierdie item toets nie.
weet net dat die goedkoper tipe radio beheerde speelgoed soos wat ek gebruik het nie sommer verder as so 8-12m opvang nie. ek kon dus nie werklik hierdie item toets nie.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Jagbehep kan mens nie die AUX van die Foxpro gebruik om die sein te aktiveer op die karretjie nie??? Kar gebruik nog steeds sy eie battery maar foxpro se sein sit hom net aan en af??
Wie hier op die forum het elektroniese kennis wat ons kan help??
Peet
Wie hier op die forum het elektroniese kennis wat ons kan help??
Peet
Work to live, don"t live to work
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
sjoe?? dis nou n idee. ek weet nie, ek dink n mens sal moet dit toets. maar ek het nie die techno brein om dit te kan toets nie, met my geluk blaas ek die foxpro
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Ja nee wat ek sal dit ook nie try as ek nie seker is nie. Dit is tog waarvoor die AUX is, om 'n lokker aan en af te skakel.
Mens moet net die regte draad op die regte plek kry.
Peet
Mens moet net die regte draad op die regte plek kry.
Peet
Work to live, don"t live to work
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
wat ek dink is dat die manne way Foxpro invoer maar vir ons n paar Foxpro se Jack in the box decoys ook moet inbring, ek dink dis idiaal vir dagroep
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Ek het die Jack i t Box, sowel as die Mojo critter, ek moet se dat ek VEEL meer sukses kry met die Mojo, en dit teen minder as die helfte v/d prys, en met 'n LED onder hom, werk hy heel skaflik in die nag ook.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Mac, waar het jy die goette gekry? werk die mojo ook op die foxpro?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Ek het die Mojo uit die VSA gekry deur 'n klient, maar hulle is beskikbaar hier by jag en boogwinkels. Hy draai net in die rondte, en stop, maar die aksie van die punt lyk net soos 'n voel wat vas sit. Mail my dan gee ek jou 'n link wat jy kan kyk hoe werk hy op coyotes. Die batterye hoe lank, paar dae as hy aanmekaar werk, ek het hom al die aand opgestel, en die volgende dag vir 'n oggend roep gebruik. Vriend van my het 'n led koneksie opgesit vir nag gebruik, maar ek gebruik dit omtrent nie, maar ek doen bitter min dag roepe sonder hom. Met jonges moet jy partykeer bitter vinnig skiet soos hulle hom storm.
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
jis, dankie mac, ek hoop dat jy sommer die link hier op die forum kan plaas.
watter boog winkels het die item? ek stel werklik belang. ek glo vas dat n skelm jakkals sy moses kan tee kom op n dagroep
watter boog winkels het die item? ek stel werklik belang. ek glo vas dat n skelm jakkals sy moses kan tee kom op n dagroep
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Mac
- Hero Member

- Posts: 1172
- Joined: Thu Apr 16, 2009 3:47 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Occasionally mistaken for a responsible adult
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
It is funny how much we learn when we forget that we know it all.
-
henslin
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Oct 14, 2010 3:34 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Wil nou nie skinner nie - dink onse manne doen bietjie beter as daai man met sy 12 boor !!!
Agterosse kom ook in die kraal - vir die volgende veiling !
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Henslin ek stem saam ek dink ons doen sommer baie beter. die manne daar mag natuurlik in die meeste van die state nie in die nag skiet nie. die ander ding is hulle verkoop die coyotes se pelse, so klein gaatjies van n haelgeweer is klaarblyklik gewens. ek het al self met n 12 boor in die dag n jak geskiet, maar dis nie vir my nie.
Mac, wat het jy betaal vir jou decoys?
Mac, wat het jy betaal vir jou decoys?
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- MEERKAT
- Hero Member

- Posts: 737
- Joined: Sat Feb 07, 2009 8:41 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
'n Wit hoender of 'n tarentaal in 'n hokkie bo op 'n groterige asbos?
Wonder maar net.
Groetnis
MEERKAT
Wonder maar net.
Groetnis
MEERKAT
-
Vlakvark
- Hero Member

- Posts: 2325
- Joined: Sun Oct 18, 2009 6:30 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Ek het die een ook op gesit by Voorportaal Algemeen [ Wereld oorgeneem deur ongediertes]
Hierdie ou roer nogal die fox'es hier by ons. Dink julle dit is makliker om n fox te skiet as n jakals
Kyk na sy ander videos ook
http://www.youtube.com/watch?v=s04YaBgj ... playnext=3
Hierdie ou roer nogal die fox'es hier by ons. Dink julle dit is makliker om n fox te skiet as n jakals
Kyk na sy ander videos ook
http://www.youtube.com/watch?v=s04YaBgj ... playnext=3

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Vlakvark ek is geen ekspert nie maar ek sal hou van honne wat so maklik inkom

Ek sien op YOU TUBE dat baie van die COYOTE's ook sommer so lekker indraf en dan hier op 20m vassteek om te kyk wat gaan aan.
Ons Afrika diere is heel van 'n ander kleur, hulle weet as hulle nie bly beweeg nie word hulle opgevreet

Ek skiet ook nou jakke vir so paar maande maar jy kan sommer die agterdog in hul houding sien soos hulle inkom. Hier en daar is een wat sommer lekker maklik inkom maar dis nie die norm nie.

- Allen T
- Newbie

- Posts: 21
- Joined: Fri Dec 19, 2008 12:50 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
JACKALPRO - UITENHAGE TEL; 041 9229858 ONS HOU ALLE FOXPRO PRODUKTE IN VOORRAAD , OF ONS KAN BESTEL
EEN JACK IN THE BOX IN VOORRAAD - PRYS - R1968.00 SLUIT BTW IN EN POSGELD
GROETE ALLEN T
EEN JACK IN THE BOX IN VOORRAAD - PRYS - R1968.00 SLUIT BTW IN EN POSGELD
GROETE ALLEN T
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4600
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
dankie Allen.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
- Jassie
- Hero Member

- Posts: 549
- Joined: Wed May 11, 2011 4:17 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Allen
Het julle Mojo's ook?
Groete
JAS
Het julle Mojo's ook?
Groete
JAS
"Pas jou jakkalse mooi op om hulle later makliker van kant te kan maak" T. Mulder
- Biker
- Hero Member

- Posts: 812
- Joined: Sun Feb 07, 2010 12:19 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Hi Allen
Is dit waar dat mens nie los remotes vir die FIRESTORM kan koop nie?
Groete Biker
Is dit waar dat mens nie los remotes vir die FIRESTORM kan koop nie?
Groete Biker
- basie
- Full Member

- Posts: 172
- Joined: Wed Apr 01, 2009 9:14 pm
Re: Lokkers (decoys) by probleemdiere
Biker
Het jou remote dan iets oorgekom? Ek kan nie dink dat hulle nie remotes apart sal verkoop nie, maar jy kan altyd daai FX3 van my koop vir R3500.

Ek gaan juis die naweek by daai neef van jou kuier. Hoop julle het 'n baie geseende en voorspoedige jaar.
Groete daar.
Basie

Elke Rooihond kry sy dag!!