7x57 loop vervanging

Post Reply
shanenel
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 376
Joined: Wed Mar 05, 2014 8:56 am

7x57 loop vervanging

Post by shanenel »

More manne ek soek hulp asb.
Dk moet die loop op bg wapen vervang nuwe loop is reeds bekom 26 duim 1:9 draai.Ek is opsoek na n reamer met n kort vryboor.Ek weet meeste 7x57 reamers is gebou met lang bryboor vir swaar lunte ek wil die geweer uitsluitlik met 120 en 140 gr punte skiet.
Ek het reeds n 280 RCBS Improved vir die swaar kole.
Wat sal die aanbevole ingevoerde kruit wees vir die ligtdr punte op die 7x57.
Byvoorbaat dank
Mooiloop
CassellG
Full Member
Full Member
Posts: 103
Joined: Mon Jan 15, 2018 2:22 pm

Re: 7x57 loop vervanging

Post by CassellG »

ek glo s355 of soortgelyk sal voldoende wees vir wat jy wil doen. Maak 7x57ai....vir "n lekker roer
Post Reply