Page 1 of 1
Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Posted: Sun Aug 23, 2020 8:04 pm
by Jacques.308
Hallo manne
Ek het 'n silent hunter silencer te koop vir .30 cal dun loop. Rede vir verkoop is die loop is uitgeskiet so ek verkoop maar die goed stuk stuk. Silencer het so 1000 skote gedoen. R900 onderhandelbaar
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Posted: Sun Aug 23, 2020 8:15 pm
by Albertdwk
Jaques, jyt nie die silencer se draad bv. M14x1 of so nie, sal baie help?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Posted: Sun Aug 23, 2020 8:22 pm
by Jacques.308
Albertdwk wrote:Jaques, jyt nie die silencer se draad bv. M14x1 of so nie, sal baie help?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Skies hy is einste M14x1
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Posted: Sun Aug 23, 2020 11:31 pm
by cecilgreeff
Jacques. Provisional dibs asseblief. Kan jy mates gee? Deursnee en lengte? Dalk n foto? Groete.
Sent from my SM-A260F using Tapatalk
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Posted: Mon Aug 24, 2020 7:10 am
by Jacques.308
cecilgreeff wrote:Jacques. Provisional dibs asseblief. Kan jy mates gee? Deursnee en lengte? Dalk n foto? Groete.
Sent from my SM-A260F using Tapatalk
38 mm deursnee
180 mm lank
Sent from my SM-G960F using Tapatalk