Hallo manne
Ek het 'n silent hunter silencer te koop vir .30 cal dun loop. Rede vir verkoop is die loop is uitgeskiet so ek verkoop maar die goed stuk stuk. Silencer het so 1000 skote gedoen. R900 onderhandelbaar
Groete
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Jaques, jyt nie die silencer se draad bv. M14x1 of so nie, sal baie help?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Skies hy is einste M14x1Albertdwk wrote:Jaques, jyt nie die silencer se draad bv. M14x1 of so nie, sal baie help?
Sent from my SM-A307FN using Tapatalk
Sent from my SM-G960F using Tapatalk
- cecilgreeff
- Newbie

- Posts: 23
- Joined: Fri Feb 05, 2016 4:35 pm
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
Jacques. Provisional dibs asseblief. Kan jy mates gee? Deursnee en lengte? Dalk n foto? Groete.
Sent from my SM-A260F using Tapatalk
Sent from my SM-A260F using Tapatalk
Groetnis,
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
.177
.22lr
.243
30-06
9mm
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Silent hunter silencer .30 cal te koop dun loop
38 mm deursneececilgreeff wrote:Jacques. Provisional dibs asseblief. Kan jy mates gee? Deursnee en lengte? Dalk n foto? Groete.
Sent from my SM-A260F using Tapatalk
180 mm lank

Sent from my SM-G960F using Tapatalk